dc.contributor.advisor |
Roets, H. E. (Hester Elizabeth)
|
|
dc.contributor.author |
Botha, Susanna Petronella Wilhelmina
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:04Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:04Z |
|
dc.date.issued |
2000-11 |
|
dc.identifier.citation |
Botha, Susanna Petronella Wilhelmina (2000) Gebruik van die opvoedkundig-sielkundige relasieteorie in die identifisering van'n middeljarekrisis, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15746> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/15746 |
|
dc.description |
Afrikaans text |
|
dc.description.abstract |
Hierdie studie het ten doel gehad om die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie te
gebruik in die identifisering van 'n middeljarekrisis by middeljariges. Met die oog hierop is
daar hoofsaaklik op die volgende gekonsentreer:
Die middeljare as fenomeen, met spesifieke verwysing na die belewing van
krisis
elemente tydens hierdie lewensfase, wat op 'n middeljarekrisis sou kon dui
Die gebruik van die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie as gefundeerde
teoretiese vertrekpunt in die identifisering van 'n middeljarekrisis
Die daarstel van •n diagnostiese vraelys binne die raamwerk van die Opvoedkundig-
Sielkundige Relasieteorie wat in die empiriese studie gebruik is om
'n middeljarekrisis te identifiseer
Daar is bevind dat, aJhoewel nie aile middeljariges 'n krisistydperk ervaar nie, daar tien
verskillende krisis-elemente is wat op 'n middeljarekrisis sou kon dui. 'n Diagnostiese
vraelys is in terme van die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie veroperasionaliseer, en
gebruik in die identifisering van 'n middeljarekrisis. |
af |
dc.description.abstract |
The aim of this study was to use the Edu-Psychological Relation Theory in the
identification of a midlife crisis in middle aged persons. The researcher concentrated on the
following main aspects:
The middle years as phenomenon, with specific reference to the experience of crisis -
elements during this life phase, which could lead to a crisis
The use of the Edu-Psychological Relation Theory as well-grounded theoretical point of departure in
the identification of a midlife crisis
The compilation of a diagnostic questionnaireusing the Edu-Psychological Relation
Theory as framework, which was used in the empirical study to identify a midlife crisis
It was found that, although not all middle aged persons experience a crisis during this time,
there are ten different crisis elements which could indicate a midlife crisis. A diagnostic
questionnaire was operationalised in terms of the Edu-Psychological Relation Theory, and used in
the identification of a midlife crisis. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (226 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
af |
dc.subject |
Educational psychology |
en |
dc.subject |
Edu-psychological relation theory |
en |
dc.subject |
Midlife |
en |
dc.subject |
Midlife crisis |
en |
dc.subject |
Identification |
en |
dc.subject |
Middle age |
en |
dc.subject.ddc |
155.66 |
|
dc.subject.lcsh |
Midlife crisis |
en |
dc.subject.lcsh |
Aging -- Psychological aspects |
en |
dc.subject.lcsh |
Middle age -- Psychological aspects |
en |
dc.subject.lcsh |
Middle aged persons -- Psychology |
en |
dc.subject.lcsh |
Developmental psychology |
en |
dc.subject.lcsh |
Maturation (Psychology) |
en |
dc.title |
Gebruik van die opvoedkundig-sielkundige relasieteorie in die identifisering van'n middeljarekrisis |
af |
dc.title.alternative |
The use of the edu-psychological relation theory in identifying a midlife crisis |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Psychology of Education |
|
dc.description.degree |
M. Ed. (Voorligting) |
|