Institutional Repository

Kredietversekering in die meubelhandel en die funksie van die onafhanklike ouditeur

Show simple item record

dc.contributor.advisor Becker, Hugh
dc.contributor.advisor Sadler, E. (Elmarie),1956-
dc.contributor.author Nortje, Abraham Hendrik en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:00Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:00Z
dc.date.issued 1992-11 en
dc.identifier.citation Nortje, Abraham Hendrik (1992) Kredietversekering in die meubelhandel en die funksie van die onafhanklike ouditeur, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15665> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15665
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Professionele etiek word nie altyd in ag geneem met besigheidsbesluite nie. Die vordering van kredietversekeringspremies is waarskynlik 'n voorbeeld daarvan. Die uitneem van kredietversekering is dikwels 'n voorwaarde vir die verlening van krediet deur sommige meubelhandelaars. Geweldige finansiele voordele wat voortspruit uit kredietversekeringskemas lei tot uitbuiting van die publiek deur sekere meubelhandelaars. Die verskillende kredietversekeringskemas wat in die meubelhandel toegepas word, voldoen nie aan die vereistes van die Woekerwet, 1968, en die Versekeringswet, 1943, nie. Hierdie oortredings het dikwels 'n wesenlike uitwerking op die geopenbaarde finansiele inligting van verskeie meubelhandelaars. Dit is die ouditeur se verantwoordelikheid om die statutere vereistes met die vordering van kredietversekeringspremies in ag te neem, aangesien dit 'n onwettige optrede, asook 'n onreelmatigheid kragtens algemeen aanvaarde ouditstandaarde is. Die ouditeur behoort toepaslik verslag te doen oor gevolglike wanvoorstellings van die finansiele inligting van die betrokke meubelhandelaars. Hierdie verantwoordelikheid word egter nie deur alle ouditeure nagekom nie. af
dc.description.abstract The taking out of credit insurance is often a condition for the granting of credit by certain furniture traders. Enormous financial gains arising from credit insurance schemes result in exploitation of the public by certain furniture traders. Various credit insurance schemes in the furniture trade contravene the Usury Act, 1968, and the Insurance Act, 1943. These contraventions often materially affect financial information disclosed by certain furniture traders. It is the auditor's responsibility to consider the statutory requirements for the collection of credit insurance premiums, as this is an illegal act and an irregularity in terms of general accepted auditing standards. The auditor's duty is to appropriately report on resulting misrepresentations of financial information of such furniture traders. Some auditors however, do not comply with this responsibility. en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 657.450968 en
dc.subject.lcsh Auditing -- South Africa en
dc.subject.lcsh Furniture industry and trade -- South Africa -- Auditing en
dc.subject.lcsh Consumer credit -- South Africa en
dc.title Kredietversekering in die meubelhandel en die funksie van die onafhanklike ouditeur en
dc.type Dissertation
dc.description.department Auditing
dc.description.degree M. Compt. (Auditing)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics