Institutional Repository

Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel

Show simple item record

dc.contributor.advisor De la Porte, Andre Eugene
dc.contributor.author Barnard, Hendrik Johannes Jacobus
dc.date.accessioned 2014-04-03T05:53:58Z
dc.date.available 2014-04-03T05:53:58Z
dc.date.issued 2014-04-03
dc.identifier.citation Barnard, Hendrik Johannes Jacobus (2014) Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/13303> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/13303
dc.description Summaries in Afrikaans and English
dc.description.abstract ‘n Praktiese teologiese probleem is in die bediening geïndentifiseer: die man wie se vrou ‘n mastektomie gehad het, word nie pastoraal ondersteun nie. Hierdie probleem is deur middel van kwalitatiewe navorsing ondersoek. Met die kennis uit die navorsing en die literatuurstudie is daaraan die navorsingsdoelstelling beantwoord. Hierdeur is die praktiese teologie op ‘n unieke wyse verryk, deur ‘n wetenskaplike bydrae om die pastorale berader beter te bekwaam. Borskanker is ‘n lewensbedreigde siekte waarop geen man voorberei is nie. Met die verlies van ‘n kosbare liggaamsdeel van die vrou en haar behoefte aan ondersteuning van haar man, begin hy om sy ware-man wees (identiteit) te bevraagteken. Die verlies het ook trauma by die man tot gevolg. As die man deur sy emosies oorweldig word en hy nie oor die vermoë beskik om dit te verwerk nie, kan hy in wanhoop verval. Die man lewe in die postmoderne era. Die uitdagings en onsekerhede van hierdie era het ‘n bydrae tot die ontwikkeling van die “Post-foundational” praktiese teologiese benadering gelewer. Daarom het die navorser besluit om hierdie benadering in die studie te volg. Hierdeur is ‘n gesprek tussen die praktiese teologie, mediese- en geesteswetenskappe vanuit ‘n transversale perspektief moontlik, om die invloed van die mastektomie op die man te bepaal. Duidelike behoeftes en vrae kom navore wat vereis dat die berader homself sal onderskei in kennis van die onderskeie pastorale benaderings en tegnieke, toepaslike mediese, Bybel- en geestes wetenskappe. Die omstandighede waarin die man hom bevind het die bevraagtekening van sy spiritualiteit tot gevolg. Sy spiritualiteit kan vir hom van groot waarde wees. Die doel van die beradingsmodel is om die man te fasiliteer om sy ware identiteit in Christus te ontdek. Deur die genade van die Here word geloofsvolwassenheid in die man ‘n waarheid. Daardeur vind transendering ten opsigte van ‘n “bevraagde identiteit” na ‘n “identiteit van betekenis en hoop” plaas. Deur die werking van die Heilige Gees word die man op die vervulling van God se heilsbeloftes vir die nood waarin verkeer verseker. Die doel van hierdie beradingsmodel vir die praktiese teologie, is ‘n geloofsvolwasse man met ‘n nuwe toekomsverhaal.
dc.description.abstract A practical theological problem was identified in the ministry: a husband whose wife undergoes a mastectomy does not receive pastoral care. This problem was investigated through a qualitative research study. The research objective was answered by doing research and a literature study. This scientific research enriches the practical theology in an unique way so that the pastoral counsellor is supported and can be more competent. Breast cancer is a life-threatening disease that no husband is prepared for. The wife loses an intimate part of her body and needs to be supported by her husband. He starts to question his own manhood (identity). This loss is also a traumatic experiences for him. He is overwhelmed by his emotions and can fall into despair if he does not have the ability to process the problem. We live in the post-modern era. This has lead to the development of the Post-foundational practical theological approach. The researcher therefore decided to follow this approach in his study. This help to determine the influence of the disruption and uncertainties in the life of the man through a discourse between the practical theology, medical- and human science from a transversal perspective. Evident questions were raised for which the counsellor needs to distinguish himself with knowledge about the various pastoral approaches and techniques, appropriate knowledge of the Bible, medical- and human science. The circumstances in which the man finds himself raise questions about the meaning of his spirituality. Spirituality can be of great help for the husband. The aim of this counseling model is to facilitate the husband through the narrative approach to find the meaning of his true identity in Christ. Through the grace of God the husband becomes spiritually mature. The dependence on God through a process of transcendence changes the ‘question identity’ to an ‘identity of value and hope’. Through the work of Holy Spirit the husband is reassured of the fulfillment of the promises of salvation by God. The aim of this counseling model for the practical theology is a spiritually matured husband with a new future story.
dc.format.extent 1 online resource (280 leaves)
dc.language.iso Afrikaans en
dc.subject Breast cancer en
dc.subject Mammography en
dc.subject Anxiety en
dc.subject Mastectomy en
dc.subject Body-image en
dc.subject "We-space" en
dc.subject Sexual relationship en
dc.subject Post-foundational practical theology approach en
dc.subject Pastoral narrative hermeneutical approach en
dc.subject Trauma en
dc.subject Mourning en
dc.subject Spirituality and identity en
dc.subject.ddc 259.14
dc.subject.lcsh Mastectomy -- Patients -- Pastoral counseling of
dc.subject.lcsh Breast -- Cancer -- Pastoral counseling of
dc.subject.lcsh Family counseling
dc.subject.lcsh Church work with men
dc.subject.lcsh Church work with married people
dc.subject.lcsh Sex -- Religious aspects
dc.subject.lcsh Men -- Pastoral counseling of
dc.subject.lcsh Women -- Pastoral counseling of
dc.title Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel en
dc.type Thesis en
dc.description.department Philosophy, Practical and Systematic Theology en
dc.description.degree D. Th. (Practical Theology)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics