Institutional Repository

Argeologiese en tekstuele perspektiewe uit die Ou Nabye Ooste en die Mediterreense wêreld op vroue en vroulike skoonheid in die Hebreeuse Bybel

Show simple item record

dc.contributor.advisor Scheepers, Coenie
dc.contributor.advisor Le Roux, M.
dc.contributor.author Zeelie, Hester Sophia Jacoba
dc.date.accessioned 2013-10-30T09:24:53Z
dc.date.available 2013-10-30T09:24:53Z
dc.date.issued 2013-02
dc.identifier.citation Zeelie, Hester Sophia Jacoba (2013) Argeologiese en tekstuele perspektiewe uit die Ou Nabye Ooste en die Mediterreense wêreld op vroue en vroulike skoonheid in die Hebreeuse Bybel, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/11964> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/11964
dc.description Afrikaans text
dc.description.abstract Hierdie studie spreek die beperkte en eensydige beriggewing oor vroue en vroulike skoonheid in die Hebreeuse Bybel en ander antieke geskrifte aan, asook die ondergeskikte posisie wat vroue in die patriargale Ou Testamentiese samelewing beklee het. ‘n Argeologiese benadering word gevolg en beskikbare literêre bronne word gebruik. Daar word gelet op die redes waarom ‘n mooi voorkoms vir vroue so belangrik was. Hul posisie ten opsigte van staatkundige, wetlike, godsdienstige, ekonomiese en huishoudelike aangeleenthede en hul lewensverloop word bespreek. Die studie fokus hoofsaaklik op vroue van ou Israel en Egipte – vir ‘n goeie vergelyking. Inligting oor vroue van die ou Nabye Ooste en Mediterreense wêreld word waar van toepassing ook in aanmerking geneem. Vroue se skoonheidsmiddels, parfuums, juweliersware en kleredrag word bespreek – asook die invloed van vroue se skoonheidspraktyke op die ekonomie en handel van antieke tye. Die slot- hoofstuk maak sekere afleidings en dui enkele onderwerpe vir verdere navorsing aan. af
dc.description.abstract This study addresses the limited and one-sided reporting about women and female beauty in the Hebrew Bible and other ancient literary sources, as well as the subservient position the women experience in the patriarchal Old Testament society. An archaeological approach is followed, although literary sources are also used. Attention is given to women’s position with reference to governmental, legal, religious and domestic issues, their course of life and the reasons why a beautiful and attractive appearance was important. The research focuses mainly on the women of ancient Israel and Egypt – for the purpose of comparison. Information on women of the ancient Near East and Mediterranean world is also taken into account. Women’s cosmetics, perfumes, jewelry and clothing are discussed – as well as the influence of women’s beauty practices on the economy and trade of ancient times. The final chapter makes certain deductions and some aspects are recommended for further study. en
dc.format.extent 1 online resource (xiv, 222 leaves)
dc.language.iso Afrikaans
dc.subject Beperkte beriggewing af
dc.subject Vroulike skoonheid af
dc.subject Patriargale af
dc.subject Argeologiese af
dc.subject Skoonheidsmiddels af
dc.subject Parfuums af
dc.subject Juweliersware af
dc.subject Klerasie af
dc.subject Limited reporting en
dc.subject Female beauty en
dc.subject Patriarchal en
dc.subject Archaeological en
dc.subject Cosmetics en
dc.subject Perfumes en
dc.subject Jewellery en
dc.subject Clothing en
dc.subject.ddc 221.83054
dc.subject.lcsh Bible -- Antiquities en
dc.subject.lcsh Women in the Bible en
dc.subject.lcsh Women -- Middle East en
dc.subject.lcsh Beauty culture -- Middle East en
dc.subject.lcsh Middle East -- Civilization en
dc.subject.lcsh Middle East -- Antiquities en
dc.title Argeologiese en tekstuele perspektiewe uit die Ou Nabye Ooste en die Mediterreense wêreld op vroue en vroulike skoonheid in die Hebreeuse Bybel af
dc.type Dissertation en
dc.description.department Biblical and Ancient Studies en
dc.description.degree M. A. (Biblical Archaeology)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics