Jacobs, Itricia Petronella
(1992-11)
'n Opname is onder geregistreerde verpleegkundiges in diens van plaaslike besture onderneem met die doel om 'n perspektief op die gehalte van hul werkslewe te verkry, faktore te identifiseer wat hulle motiveer om 'n loopbaan ...