Engelbrecht, Gert Hermias
(2001-03)
Jeugbediening in die meeste hoofstroom kerke vertoon die volgende: Dit is program- en tradisie-gedrewe. Daar is nie 'n doelgedrewe plan en -strategie te bespeur nie. Die fokus val op die instandhouding van die jeuggroep, ...