Snyders, Johanna Catharina Wilhelmina
(1994-09)
'n Leerling se wiskunde-selfkonsep wys heen na die konsep wat hy van homself op wiskundige vakgebied het. Die kwaliteit van hierdie konsep word bepaal deur die kwaliteit van sy eie betrokkenheid by, belewing van en sin- ...