Beukes, Frederik Pieter
(1982-01)
'n Bewustheid van die bruikbaarheid van rekenaarfasiliteite om die onderrigproses en die administrasie van die onderwys meer effektief te maak het in Transvaal posgevat. Rekenaarstudie is reeds as 'n buitekurrikulere vak ...