Gilmore, Nelise; Coetzee, Melinde; Schreuder, A.M.G.
(2005)
Die doel met hierdie studie was om die aard van die ervaringe van mentors en mentees aangaande die mentorverhouding in die Suid-Afrikaanse organisatoriese konteks te ondersoek. Gerieflikheidsteekproefneming is aangewend ...