Acceptance of co-operative education practice by the academic staff at Technikon South Africa
Loading...
Authors
Groenewald, Thomas
Strumpfer, Deo
Lessing, B. C. (Barend Christiaan)
Issue Date
2001
Type
Article
Language
en
Keywords
Technikon SA , Cooperative education , Educational strategy , Experiential learning , Grounded theory , Semi-structured interviews , Organisational culture
Alternative Title
Abstract
Technikons advocate the practice of co-operative education, which is an educational strategy that integrates learning through productive work with the theoretical curriculum. However, only 35% of theTechnikon SA programmes have a compulsory experiential learning component. Grounded theory research was undertaken to determine some of the basic assumptions of Technikon SA’s academic staff in this regard. Rather than starting out with a specific research problem, grounded theory explores an area of interest and allows what is relevant to emerge. Semi-structured interviews with four open-ended questions, were conducted with a stratified-random sample of 25 teaching staff at Technikon SA. It was found that, although there is some willing compliance and belief in co-operative education, it is not indicative of the organisational culture of Technikon SA.
Technikons propageer die beoefening van ko˛peratiewe onderwys,’n opvoedkundige strategie wat leer deur produktiewe werkservaring integreer met die teoretiese kurrikulum. ByTechnikon SA egter, het slegs sowat 35% van die formele programme ’n verpligte leerervarings komponent.Teoretiese-begrondings navorsingsmetodologie is gebruik om sekere basiese veronderstellings van akademiese personeel te bepaal. Eerder as om’n spesi¢eke navorsingsprobleem as vertrekpunt te gebruik, ondersoek teoretiese-begronding’n area van belang en laat die metodiek die relevante sake toe om te voorskyn te kom. Semi-gestruktureerde onderhoude, met vier ope vrae, is gevoer met ’n gestrati¢seerde eweskansige steekproef van 25 akademiese personeellede vanTechnikon SA. Daar is bevind dat alhoewel daar beperkte oortuiging en gewillige uitlewing van ko˛peratiewe onderwys is, is dit nie beduidend as kenmerkend van die organisasie kultuur vanTechnikon SA nie.

Description
Article
Citation
Groenewald, T, Strümpfer, D, Lessing, BC. 2002,'Acceptance of co-operative education practice by the academic staff at Technikon South Africa',SA Journal of Industrial Psychology, vol. 27, no. 3, pp. 1-6.
Publisher
Unisa Press
Journal
Volume
Issue
PubMed ID
DOI
ISSN
2071-0763