Assosiasie en koördinasie van notasie met klawers by die ontwikkeling van 'n leesvermoë by die klavierbeginner

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Hesse, Maria Elizabetha

Issue Date

2009-08-25T10:58:55Z

Type

Dissertation

Language

en

Keywords

Association , Keyboard , Beginner , Look ahead , Beginners course , Melodic patterns , Directional reading , Piano key , Ensemble playing , Rhythmic patterns , Exercises , Sight-reading , First lesson , Topography , Intervals , Visualisation , Aanvangskursusse , Lees en speel , Akkoordpatrone , Melodiese patrone , Assosiasie , Oefeninge , Beginner , Ritmepatrone , Eerste les , Samespel , Innerlike voorstelling , Speelrigtings , Interval-afstand , Topografie , Klavierklawer , Vooruitlees , Klawerbord

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

The study substantiates common strategies and theories regarding the teaching of sight-reading. The literature study done on sight-reading at the keyboard consists of opinions and recommendations resulting from empirical findings of well-known piano pedagogues. Seven beginner courses were analysed in order to assess their presentation of a well-structured development of piano sight-reading against the opinions and recommendations of well-known piano pedagogues and authors in this field as well as the personal experience of the researcher. During this process it was discovered that insufficient attention was paid to the development of the association between a note symbol and its corresponding key on the piano. However no attention was paid to the act of playing while reading ahead. The researcher compiled additional progressive exercises for the 7 to 9 year old beginner, to address the above-mentioned discrepancies. The exercises and their individual purposes are clearly explained with instructions regarding their performance.
Hierdie studie bevestig algemene strategieë en teorieë aangaande die ontwikkeling van vaardighede om musieknotasie te lees en te speel. Die literatuur wat in hierdie studie bestudeer is, handel oor opinies en aanbevelings van vooraanstaande klavierpedagoë wat voortspruit uit die resultate van hulle empiriese navorsing. Sewe aanvangskursusse is ontleed en die aktiwiteite en metodes waarvolgens vaardighede onderrig word om musieknotasie te leer lees en speel, is gemeet aan die aanbevelings van vooraanstaande klavierpedagoë, navorsers op die gebied, asook die navorser se eie ervaring met die boeke. Gedurende die studie is daar ontdek dat daar meesal nie aandag geskenk word aan die ontwikkeling van 'n assosiasie tussen 'n toonhoogtesimbool en ooreenstemmende klawer op die klavier nie en glad nie aan die proses van vooruitlees nie. Om hierdie tekortkominge te oorkom het die navorser 'n stel aanvullende en progressiewe oefeninge saamgestel wat maklik genoeg uitvoerbaar is vir die 7- tot 9-jarige beginner. Duidelike beskrywings van die oefeninge, elkeen se spesifieke doel, en aanwysings vir effektiewe uitvoering daarvan word verskaf.

Description

Citation

Hesse, Maria Elizabetha (2009) Assosiasie en koördinasie van notasie met klawers by die ontwikkeling van 'n leesvermoë by die klavierbeginner, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2007>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN