Gebruik van die opvoedkundig-sielkundige relasieteorie in die identifisering van'n middeljarekrisis

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Botha, Susanna Petronella Wilhelmina

Issue Date

2000-11

Type

Dissertation

Language

af

Keywords

Educational psychology , Edu-psychological relation theory , Midlife , Midlife crisis , Identification , Middle age

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

The use of the edu-psychological relation theory in identifying a midlife crisis

Abstract

Hierdie studie het ten doel gehad om die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie te gebruik in die identifisering van 'n middeljarekrisis by middeljariges. Met die oog hierop is daar hoofsaaklik op die volgende gekonsentreer: Die middeljare as fenomeen, met spesifieke verwysing na die belewing van krisis­ elemente tydens hierdie lewensfase, wat op 'n middeljarekrisis sou kon dui Die gebruik van die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie as gefundeerde teoretiese vertrekpunt in die identifisering van 'n middeljarekrisis Die daarstel van •n diagnostiese vraelys binne die raamwerk van die Opvoedkundig- Sielkundige Relasieteorie wat in die empiriese studie gebruik is om 'n middeljarekrisis te identifiseer Daar is bevind dat, aJhoewel nie aile middeljariges 'n krisistydperk ervaar nie, daar tien verskillende krisis-elemente is wat op 'n middeljarekrisis sou kon dui. 'n Diagnostiese vraelys is in terme van die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie veroperasionaliseer, en gebruik in die identifisering van 'n middeljarekrisis.
The aim of this study was to use the Edu-Psychological Relation Theory in the identification of a midlife crisis in middle aged persons. The researcher concentrated on the following main aspects: The middle years as phenomenon, with specific reference to the experience of crisis - elements during this life phase, which could lead to a crisis The use of the Edu-Psychological Relation Theory as well-grounded theoretical point of departure in the identification of a midlife crisis The compilation of a diagnostic questionnaireusing the Edu-Psychological Relation Theory as framework, which was used in the empirical study to identify a midlife crisis It was found that, although not all middle aged persons experience a crisis during this time, there are ten different crisis elements which could indicate a midlife crisis. A diagnostic questionnaire was operationalised in terms of the Edu-Psychological Relation Theory, and used in the identification of a midlife crisis.

Description

Afrikaans text

Citation

Botha, Susanna Petronella Wilhelmina (2000) Gebruik van die opvoedkundig-sielkundige relasieteorie in die identifisering van'n middeljarekrisis, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15746>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN