Verband tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Wilden, Marna

Issue Date

1997-06

Type

Dissertation

Language

af

Keywords

Prestasie motivering , Motivering , Interpersoonlike style/sosiale style , Selfgelding , Responsiwiteit , Stylaanpasbaarheid , Achievement motivation , Motivation , Interpersonal styles/social styles , Assertiveness , Responsiveness , Versatility

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

Hierdie navorsing handel oar die verwantskap tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style. Die konsepte wat in die navorsing beskryf word, is prestasiemotivering (vanuit 'n humanistiese raamwerk} en selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid (vanuit 'n behavioristiese raamwerk). Die gekose meetinstrumenter naamlik, die Bestuursmotiefvraelys vir prestasiemotivering en die lnterpersoonlike Verhoudingsvraelys vir interpersoonlike style, is op 'n steekproef van 155 middelvlakbestuurders wat die senior takseersentrum binne 'n semi-staatsdiens organisasie deurloop het, afgeneem. Die resultate is verwerk deur middel van korrelasie en regressie (enkelvoudig en meervoudig) tegnieke. Die korrelasie.:.analise het getoon dat daar 'n statisties betekenisvolle korrelasie bestaan tussen prestasiemotivering en selfgelding. Die enkelvoudige regressie-analise het getoon dat selfgelding, responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n invloed op prestasiemotivering uitoefen. Die korrelasie- en regressie-analise dui daarop dat responsiwiteit en aanpasbaarheid 'n negatiewe invloed uitoefen op prestasiemotivering. 'n Moontlike voorspellingsmodel vir prestasiemotivering is nie ontwikkel nie, aangesien die integriteit van die resultate betwyfelword.

This research deals with the relationship between achievement motivation and interpersonal styles. The concepts achievement motivation (from a humanistic point of view} and assertiveness, responsiveness and versatility {from a behavioristic point of view), have been described in this research. The chosen measuring instruments, namely the Management Motive questionnaire for achievement motivation and the Interpersonal Relations questionnaire for interpersonal styles, were administered by means of sampling a group of 155 from middle management who participated in the senior assessment centre in a semi-government organisation. The results were processed by using correlation and regression (simple and multiple) techniques. The correlation analysis showed significant statistical correlation between achievement motivation and assertiveness. The single regression analysis indicated that assertiveness, responsiveness and versatility have an influence on achievement motivation. The correlation and regression analysis showed that responsiveness and versatility impact negatively on achievement · motivation. The possible prediction model for achievement motivation has not been developed due to the integrity of the results being doubtful!.

Description

Afrikaans text

Citation

Wilden, Marna (1997) Verband tussen prestasiemotivering en interpersoonlike style, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16478>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN