Kwa Sizabantoe sending: 'n prakties-teologiese beoordeling van sommige aspekte van die bestuurstruktuur

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Greeff, Jacobus Willem

Issue Date

2009-08-25T10:49:45Z

Type

Dissertation

Language

other

Keywords

Kwasizabantu , Mission , Erlo Stegen , Sect , Cult , Supernatural , Revival , Revelations , Prophecies

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Kwa Siza Bantu mission : a practical-theology research into some aspects of the management structure

Abstract

Vanuit sekere kwalitatiewe navorsingsmetodes, word literatuurstudie van Kwa Sizabantoe Sending gedoen (KSB). Die rede is om 'n gefundeerde antwoord te vind vir die verskille in opinies oor KSB. In Hoofstuk 1 word die probleem geskets en na die verslag van die Evangeiiese Atiiansie gekyk. Dan volg iniigting oor die navorser sowel as die werkswyses wat gevolg word. Hoofstuk 3 gee 'n samevatting van die geskiedenis van KSB en die Stegen-famiiie. Hoofstuk 4 behandel die unieke literatuurbronne waaroor die navorser beskik. Die Evangeiiese Alliansie beweer dat daar 'n misbruik van bonatuurlike geestelike ervarings op KSB is, Die gevolg is elitistiese en paternalistiese optredes. Dit gee aanleiding tot interne spanninge en probleme. Hierdie bewering word in bespreek in Hoofstukke 5 - 7 . Hoofstuk 8 gee opsomming en bespreking van die bevindinge. In Hoofstuk 9 word gepoog om 'n basisteorie te formuleer en om 'n oplossing voor te stel.
Using certain qualitative methods, a literature study is done on Kwa Siza Bantu Mission (KSB). The reason is to come to a conclusive answer to the difference in opinions with regards to KSB. Chapter 1 gives an overview of the problem as well as the result of the inquiry of the Evangelical Alliance into KSB. Information on the researcher as well as his research methods follow. Chapter 3 is a summery of the history of KSB and the Stegen family. In Chapter 4 a review is made of the unique literature. From Chapter 5 - 7 a statement of the Evangelical Alliance is discussed. The statement implies that the misuse of supernatural experiences, iead to paternalistic or elitistic methods resulting in tensions and divisions. Chapter 8 discusses the findings and Chapter 9 tries to formulate a base-theory and suggests some solutions to the problems of KSB,

Description

Text in Afrikaans

Citation

Greeff, Jacobus Willem (2009) Kwa Sizabantoe sending: 'n prakties-teologiese beoordeling van sommige aspekte van die bestuurstruktuur, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1120>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN