Klassifikasie en toelaatbaarheid van video- en oudiobande as getuienis

Thumbnail Image

Authors

Van Niekerk, J. P.

Issue Date

1992-03

Type

Dissertation

Language

af

Keywords

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

The classification and admissibility of video and audio tape recordings

Abstract

Getuienis voortgebring deur middel van 'n toestel of apparaat (soos byvoorbeeld 'n foto) kan 6f as reele getuienis 6f as dokumentere getuienis, 6f as albei aangebied word. Die doel waarvoor dit aangebied word, bepaal die toelaatbaarheidsvereiste(s). Oudio- en Videobande as getuienis word vir doeleindes van bespreking oor dieselfde kam geskeer aangesien daar prinsipieel nie 'n onderskeid is nie. '1 am unabk to see any difference, in principk, between the admissibility of an audio tape recording and a video tape recording" rull Milne rp in S v Ramgobin and Others 1986 (4) SA 117 (N) p 129 I. Huidiglik is daar in die Suid-Afrikaanse reg nie eenstemmigheid ten opsigte van die klassifikasie en/of toelaatbaarheidsvereistes van toestelle en apparate, soos byvoorbeeld videos, nie. In die bespreking wat volg sal gekyk word na die nodigheid van 'n klassifikasie en wat die omvang van toelaatbaarheidsvoorskrifte behoort te wees, in 'n akkusatoriese strafprosesstelsel soos die van Suid-Afrika en die Anglo-Amerikaanse regstelsels.

Description

Citation

Van Niekerk, J. P. (1992) Kassifikasie en toelaatbaarheid van video- en oudiobande as getuienis, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17739>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN