Kritiese waardebepaling van Mimi Coertse (1932-) se bydrae tot die uitvoering van die Afrikaanse kunslied

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Gerber, Marelize

Issue Date

2005-05

Type

Dissertation

Language

other

Keywords

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

In hierdie studie word Mimi Coertse se bydrae tot die uitvoering van die Afrikaanse kunslied in diepte ondersoek. Die kunslied word omskryf en die ontwikkeling van die kunslied in Westerse kunsmusiekgeskiedenis en in Suid- Afrika word ontleed. Die belangrikste komponiste word gevalle uitgelig. 'n Oorsig van Mimi Coertse se lewe en loopbaan volg hierna. 'n Volledige tabel van algemene opmerkings oor Coertse se uitvoering van die Afrikaanse kunslied deur resensente, kollegas en vriende word bespreek. Dit word gevolg deur opmerkings oor Coertse se uitvoering van spesifieke Afrikaanse kunsliedere deur resensente. Die Afrikaanse kunsliedere wat deur komponiste aan Coertse opgedra is, sowel as die lys van Afrikaanse kunsliedere wat deur Coertse opgeneem is, word geboekstaaf. Coertse se sangloopbaan as kunsliedsangeres val saam met 'n tydperk waarin Afrikaans as taal en die Afrikaanse kultuur gedy het. Sy het in Afrikaans 'n uitdrukkingsmedium gevind wat haar die naaste aan die hart gele het.
This study involves an in-depth investigation into Mimi Coertse's contribution to the execution of the Afrikaans art song. The art song is defined and its development in the history of Western music and in South Africa analysed. The principal composers are highlighted in both instances. An overview is then provided of the life and career of Mimi Coertse. A comprehensive table of general comments on Coertse's execution of the Afrikaans art song by critics, colleagues and friends is discussed. This is followed by critics' comments on Coertse's performance of specific Afrikaans art songs. The Afrikaans art songs that composers dedicated to Coertse as well as the list of Afrikaans art songs recorded by Coertse are chronicled. Coertse's career as a performer of the art song coincided with a period in which Afrikaans as a language and Afrikaans culture blossomed. She found a medium of expression in Afrikaans that was closest to her heart.

Description

Text in Afrikaans

Citation

Gerber, Marelize (2005) Kritiese waardebepaling van Mimi Coertse (1932-) se bydrae tot die uitvoering van die Afrikaanse kunslied, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/3114>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN