Aanwending van werknemerhulpprogramme deur welsynsinstansies
Loading...
Authors
Brink, Adéle
Issue Date
2002-11
Type
Dissertation
Language
af
Keywords
Employee assistance programme , Personal problems , Productivity , Social worker , Social work supervisor , Supervision , Welfare agencies , Welfare organisations , Work-related problems , Maatskaplike werker , Maatskaplikewerksupervisor , Persoonlike probleme , Produktiwiteit , Supervisie , Werknemerhulpprogram , Werkverwante probleme , Welsynsinstansies , Welsynsorganisasies
Alternative Title
Abstract
The purpose of this research study is to determine the extent to which
employee assistance programmes can be utilised by welfare agencies to ensure
that work-related and personal problems do not negatively influence the
productivity of social workers. The group of respondents consisted of ten social
work supervisors from ten different welfare agencies, which included civil sevice
organisations, specialist organisations and family welfare organisations. The
conclusion that was reached based on the findings of the empirical study is
that social workers have a need for services that will prevent, relieve or
eliminate their work-related and personal problems, in order to improve the
productivity and general functioning of social workers. It is recommended that
welfare agencies in accordence with their unique nature and functioning and
the specific needs of the social workers, utilise employee assistance
programmes so as to ensure optimal productivity of social workers
Die doel van die navorsingstudie is om te bepaal tot watter mate werknemerhulpprogramme deur welsynsinstansies aangewend kan word ten einde te verseker dat werkverwante en persoonlike probleme nie die produktiwiteit van maatskaplike werkers negatief beinvloed nie. Die ondersoekgroep het bestaan uit tien maatskaplikewerksupervisors van tien verskillende welsynsinstansies, te wete staatsdiensorganisasies, spesialiteitsorganisasies en gesinsorgorganisasies. Na aanleiding van die empiriese ondersoek is daar tot die gevolgtrekking gekom dat maatskaplike werkers 'n behoefte aan dienste het wat hul werkverwante en persoonlike probleme voorkom, verlig of uit die weg ruim ten einde produktiwiteit en algemene funksionering van maatskaplike werkers te bevorder. Daar word aanbeveel dat welsynsinstansies, na gelang van hul unieke aard en funksionering en die spesifieke behoeftes van die maatskaplike werker, werknemerhulpprogramme sal aanwend ten einde optimale produktiwiteit van maatskaplike werkers te verseker.

Description
Text in Afrikaans
Citation
Brink, Adéle (2002) Aanwending van werknemerhulpprogramme deur welsynsinstansies, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1098>