Die invloed van korrektiewe dissipline op die rehabilitasie van oortreders

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Van der Westhuizen, Barend Marthinus

Issue Date

1999-11

Type

Dissertation

Language

af

Keywords

Corrections , Discipline , Rehabilitation , Community , Offenders , Community corrections , Reintegration , Correctional Services , Crime prevention

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

This research project was undertaken to establish what influence the lack of discipline amongst prisoners and members of Correctional Services has on the rehabilitation of offenders. A complete literature study was done to investigate the current lack of discipline amongst prisoners and members. Discipline is also brought into relationship with community based sentences such as Correctional Supervision as well as the involvement of the community in the release of prisoners. Positive rehabilitation can lead to crime prevention but the Department of Correctional Services and the community will have to take hands to reach this common goal. This subject needs further research in order to make recommendations to promote rehabilitation of off enders and to uplift the standard of discipline within the Department of Correctional Services.
Hierdie ondersoek is onderneem om die invloed van gevangenes en personeeldissipline binne die Departement Korrektiewe Dienste in verband te bring met die invloed wat dit het op die rehabilitasie van oortreders. 'n Volledige literatuurstudie is gedoen om die huidige tendens van swak dissipline onder gevangenes sowel as lede te ondersoek. Die dissipline word ook in verband gebring met gemeenskapgebaseerde vonnisse soos byvoorbeeld Korrektiewe toesig sowel as die betrokkenheid van die gemeenskap by die vrylating van oortreders. Positiewe rehabilitasie kan lei tot misdaadvoorkoming, maar dan sal die Departement Korrektiewe Dienste en die gemeenskap moet hande vat om hierdie gemeenskaplike doel te bereik. Verdere navorsing in die verband word beoog om sodoende werkbare aanbevelings te kan doen ten opsigte van beter dissipline onder gevangenes en personeel van die Departement Korrektiewe Dienste.

Description

Summaries in English and Afrikaans

Citation

Van der Westhuizen, Barend Marthinus (1999) Die invloed van korrektiewe dissipline op die rehabilitasie van oortreders, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16289>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN