Invloed van die beleid van afsonderlike ontwikkeling op die ontstaan, ontwikkeling en ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Rankwana, Edward Martin

Issue Date

1997-06

Type

Dissertation

Language

en

Keywords

Liaison Committee , Liaison Committee , Geluksdal Management Committee , Brakpan Town Council , Policy , Group areas , Separate development , Acts of Parliament , Constitution , Interim Measures for Local Government Act, 1991 (Act 128 of 1991) , Transitional Local Government Act, 1993

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

The study was undertaken to determine the influence of the policy of separate development on the establishment, development and disestablishment of the Geluksdal Management Committee. The policy of separate development as implemented by the previous National Party Government led to the establishment of the Geluksdal Management Committee. Acts adopted by Parliament provided the statutory environment for the establishment of the Geluksdal township and the development of the Geluksdal Management Committee. The adoption of the Local Government Transition Act, 1993 (Act 209 of 1993) and the Constitution of the Republic of South Africa, 1993 (Act 200 of 1993) led to the disestablishment of the Geluksdal Management Committee. In terms of the Local Government Transition Act, 1993 (Act 209 of 1993) the Transitional Local Council of Brakpan, that includes the Geluksdal Management Committee, was promulgated.
Die studie is onderneem om die invloed van die beleid van afsonderlike ontwikkeling op die ontstaan, ontwikkeling en ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee te bepaal. Die beleid van afsonderlike ontwikkeling soos toegepas deur die destydse Nasionale Party Regering het gelei tot die ontstaan van die Geluksdal Bestuurskomitee. Parlementere wetgewing het die statutere omgewing verleen waarbinne die dorp Geluksdal gestig en die Geluksdal Bestuurskomitee ontwikkel het. Die aanvaarding van die Oorgangswet op Plaaslike Regering, 1993 (Wet 209 van 1993) en die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1993 (Wet 200 van 1993) het gelei tot die ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee. In terme van eersgenoemde Wet is die Oorgangsraad van Brakpan wat die Geluksdal Bestuurskomitee insluit, gepromulgeer.

Description

Citation

Rankwana, Edward Martin (1997) Invloed van die beleid van afsonderlike ontwikkeling op die ontstaan, ontwikkeling en ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17587>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN