Dekonstruksie van die teologiese diskoers liefde

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Pretorius, Hendrik Erasmus Sterrenberg

Issue Date

2000-01

Type

Language

Keywords

Modernistic , Postmodernistic , Scientific , Theology , Practical theology , Love , Externalisation , Deconstruction , Social construction discourse , Construct , Multiple reflective , Narrative , Modernisties , Postmodernisties , Wetenskap , Teologie , Praktiese teologie , Liefde , Eksternalisering, , Dekonstruksie , Sosiale konstruksie diskoers , Konstrueer , Veelvuldig reflekterend , Narratief

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

Die Wetenskap filosofiese en prakties teologiese posisionering word deur 'n postmoderne benadering bepaal. Met die doel van die studie naamlik, dekonstruksie van die teologiese diskoers, liefde, in die oog, volg 'n blik op kwalitatiewe navorsing. Sosiale konstruksie diskoers word as epistemologiese vertrekpunt bespreek. Metodologies het die keuse op 'n narratiewe benadering geval. Voortvloeiend hieruit volg die gebruik van metafore, eksternalisering en dekonstruksie van die gesprekke. Die doel van die studie vereis ook bestudering van verskeie sienings oor liefde. Die literatuurstudie word bespreek onder die volgende metafore, naamlik algemene sienings, 'n historiese oorsig en teologiese sienings. Die relevansie van die gekose inligting word weerspieel in die gesprekke. Met behulp van veelvuldige reflekterende gesprekke word saam met gesinne gekonstrueer aan 'n nuwe verstaan van liefde.
Both the Scientific Philosophical and the practical theological positioning are determined by a postmodemistic approach. Keeping in mind the aim of this study, namely the deconstruction of the theological discourse, iove, a view on qualitative research is given. A review of social construction discourse as epistemological starting point is given. Methodologically a narrative approach was used. Emanating from this follows the use of metaphors, externalization and deconstruction of the interviews. The aim of this study also demands the study of various views on love. The study is arranged under the following metaphors, namely general views, a historic review and theological views. The relevance of the chosen information is reflected in the interviews, and new understanding of love is constructed in collaboration with the families.

Description

Text in Afrikaans

Citation

Pretorius, Hendrik Erasmus Sterrenberg (2000) Dekonstruksie van die teologiese diskoers liefde, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15817>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN