Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband : 'n sielkundige opvoedkundige perspektief

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Vos, Sydney Lambert

Issue Date

1995-11

Type

Dissertation

Language

Keywords

Sexual abuse , Family structures , Educational psychology , Therapeutic aid

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Therapeutic aid to the sexually abused child in the family, a psychological educational perspective

Abstract

Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband vanuit 'n Sielkundige Opvoedkundige perspektief is in hierdie studie onderneem. 'n Oorsig oor seksuele kindermolestering binne gesinsverband het getoon dat dit reeds vanaf die vroegste tye voorgekom het en tans kommerwekkende afmetings aanneem in die Republiek van Suid-Afrika, sonder dat die opvoedkundige sielkundige as lid van 'n multi-professionele span betrek word by terapeutiese hulpverlening. 'n Beskrywing van seksuele kindermolestering binne gesinsverband het getoon dat seksuele kindermolestering verskeie vorme aanneem en dat die oortreders daarvoor verantwoordelik is dat ouerskap en gesinstrukture ontoereikend verwerklik word. Dit bied aan die opvoedkundige sielkundige die moontlikheid om vanwee sy toeganklikheid en professionele deskundigheid as lid van 'n multiprofessionele span toereikend terapeutiese hulp te verleen aan die seksueel gemolesteerde kind. Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband is onderneem vanuit 'n Sielkundige Opvoedkundige benadering met relasie terapie as wyse van hulpverlening
This study investigates therapeutic aid to the child who is sexually abused by a family member, from the viewpoint of Psychology of Education. An overview of sexual abuse of children in the family context indicates a long history of occurence and present statistics show an alarming increase in reported cases with educational psychologists seldom being included in a multi-discipl inary thera-peutic team. A description of sexual abuse of children in the family context suggests that this may take different forms and the perpetrators are responsible for the breakdown in parenting and family structures. Educational psychologists are, because of their professional expertise and accessibility, able to offer thera-peutic aid to the sexually abused child as a member of a multi-professional team. Therapeutic aid to the sexually abused child in the family context is undertaken with Relationship Therapy as a medium of aid

Description

Citation

Vos, Sydney Lambert (1995) Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband : 'n sielkundige opvoedkundige perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17833>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN