Addressing issues of overcrowdedness in Eastern Cape Schools

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Coetzee, Jacobus Petrus

Issue Date

1999-11

Type

Dissertation

Language

en

Keywords

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

Issues of overcrowdedness in Eastern Cape schools have become very prominent in the media. The qualitative research in this study reiterates its existence and its implications for both learners and teachers. A need exists to curb the declining schooling standards. Large-scale in-service teacher training in an immediate joint effort by the Education Department and the school is necessary to address these serious issues. Classroom situations with low pupil:teacher ratios, classroom atmospheres conducive to teaching and learning, and an improved quality of education should be strived for. The effective attainment of the ideals of outcomes-based education requires improved teacher management and leadership to better disciplined classes. The treatment of any backlogs and inequalities evident in overcrowded classes should aim mainly at the upliftment of disadvantaged learners, who are still suffering under the effects of the previous education dispensation. Relevant recommendations and a suggested model to rectify the situation are proposed.
Oorbevolkingsvraagstukke in skole in die Oos-Kaap geniet aansienlike aandag in die media. Die kwalitatiewe navorsing van hierdie studie fokus op die voorkoms en implikasies daarvan vir beide die leerders en onderwysers. Daar bestaan 'n behoefte om dalende onderrigstandaarde te verbeter. Grootskaalse indiensopleiding vir onderwysers in 'n onmiddellike gesamentlike paging deur die Onderwysdepartement en die skoal is noodsaaklik om hierdie emstige probleem aan te spreek. Daar moet gestreef word na meer voordelige klaskameromstandighede met 'n laer leerder:onderwyserverhouding, 'n klaskameratmosfeer wat bevorderlik is vir onderrig en leer asook 'n verbeterde opvoedingskwalitiet. Die effektiewe verwesenliking van uitkomsgebaseerde onderrig verg verbeterde leerkrag beheer en leidinggewing aan beter gedissiplineerde klasse. Die behandeling van agterstande en ongelykhede wat in oorbevolkte klasse voorkom, moet daarop gemik wees om agtergeblewe leerders, wat nog onder die gevolge van die vorige onderwysbedeling ly, op te hef. Toepaslike aanbevelings en 'n voorgestelde model om die situasie reg te stel, word voorgele.

Description

Citation

Coetzee, Jacobus Petrus (1999) Addressing issues of overcrowdedness in Eastern Cape Schools, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17904>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN