'n Beplannings- en beheermodel vir welsynsorganisasies

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Reynolds, Coenraad Christoffel

Issue Date

1995-06

Type

Thesis

Language

af
af

Keywords

Ontwikkelingsnavorsing , Beplanning , Beheer , Strategiese beplanning , Bestuursbeplanning , Operasionele beplanning , Missie , Omgewingsverkenning , Doelstellings , Doelwitte , Beleid , Begroting , Prosedures , Werkprestasiemeting , Terugvoering , Developmental research , Planning , Control , Control , Strategic planning , Mission , Environmental analysis , Goals , Objectives , Policy , Budget , Procedures , Work performance measurement , Feedback

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

A planning and control model for welfare organisations

Abstract

Die doel van die ondersoek was om 'n beplannings- en beheermodel te ontwikkel en beskikbaar te stel vir benutting deur welsynsorganisasies. Die ondersoek is onderneem binne die konteks van die ontwikkelingsnavorsings- en benuttingsparadigma. Die proses van die ontwikkelingsnavorsingsparadigma verloop volgens 'n analise-, ontwerp-, ontwikkelings-, evaluerings-, benuttings- en verspreidingsfase. Elke fase het ondersoeker in staat gestel om op sistematiese wyse te werk te gaan om 'n beplannings- en beheermodel te ontwerp en om gevolgtrekkings en aanbevelings in die verband te maak. In die analisefase wat 'n teoretiese beskrywing van beplanning en beheer as bestuursfunksies behels het, was dit duidelik dat daar nie 'n beplannings- en beheermodel bestaan wat op welsynsorganisasies van toepassing gemaak kon word nie. Bestaande beplannings- en beheermodelle is ontleed en sleutelkonsepte is ge1dentif iseer met betrekking tot beplanning en beheer as bestuurfunksies. Aan die hand van die sleutelkonsepte is 'n empiriese ondersoek na die stand van beplanning en beheer by agt welsynsorganisasies gedoen. Agt kantoorhoofde, 16 supervisors en 32 maatskaplike werkers was met behulp van 'n onderhoudskedule by die navorsing betrek. Hierdie empiriese ondersoek en die literatuurstudie bet die ondersoeker in staat gestel om in die ontwerpfase 'n beplanningsen Leheermodel te ontwerp wat op welsynsorganisasies van toepassing gemaak kan word. 'n Beplannings- en beheermodel is iii ontwerp wat voorsiening maak vir die uitvoering van take op 'n strategiese-, bestuurs- en operasionele beplannings- en beheervlak. Die model maak voorsiening vir die betrokkenheid van al die personeellede van 'n organisasie in die beplannings- en beheerproses. Die model is vir 'n periode van agt maande by een welsynsorganisasie geYmplementeer en geevalueer. Daar is tot die slotsom gekom dat die beplanning- en beheermodel wel deur welsynsorganisasies benut kan word. Die waarde van die model le daarin dat die gebruik daarvan 'n welsynsorganisasie in staat stel om sy eie strategiese, bestuurs- en operasionele beplannings en beheerplan te kan saamstel. Di t sal 'n welsynsorganisasie in staat stel om proaktief op interne sowel as eksterne omgewingsveranderings te reageer

Description

Text in Afrikaans

Citation

Reynolds, Coenraad Christoffel (1995) 'n Beplannings- en beheermodel vir welsynsorganisasies, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17615>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN