Die perspektief van die vroulike outeur op die Vlaamse koloniale era

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Van der Merwe, Anna Susanna Petronella

Issue Date

1996 , 1996-11

Type

Dissertation

Language

In hierdie verhandeling word die tekste van onderskeidelik Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - I 97 4 ), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) en Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) bespreek as verteenwoordigend van die koloniale literatuur deur die vroulike outeur. Die doel is om vas te stel hoe daar deur die vroue outeur in die Vlaamse letterkunde aan die Afrika-ervaring gestalte gegee is. Eerstens word 'n oorsig van die begrip koloniale literatuur gegee en daama word literer-histories op die Vlaamse Afrika-literatuur vanaf die prekoloniale- tot die postkoloniale era gefokus. Nadat 'n analise van die tekste gedoen is om die individuele perspektiewe te evalueer, blyk dit dat die vroue outeurs in 'n groot mate gemeenskaplike visies in hul siening van die koloniale era openbaar. 'n Beeld van die koloniale Kongo soos dit in die ervaringswereld van die vroue outeurs bly voortleefhet, kan so verkry word
af

Keywords

Central Africa , Congo/Zaire , Imperialism , Colonialism , Mission of civilization , Paternalism , Racism , Primitiveness , Acculturation , Evolue , Declaration of independence , Flemish-African literature , Pre-colonial and postcolonial literature , Female authors , Motives , Perspectives

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

In hierdie verhandeling word die tekste van onderskeidelik Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - I974 ), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) en Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) bespreek as verteenwoordigend van die koloniale literatuur deur die vroulike outeur. Die doel is om vas te stel hoe daar deur die vroue outeur in die Vlaamse letterkunde aan die Afrika-ervaring gestalte gegee is. Eerstens word 'n oorsig van die begrip koloniale literatuur gegee en daama word literer-histories op die Vlaamse Afrika-literatuur vanaf die prekoloniale- tot die postkoloniale era gefokus. Nadat 'n analise van die tekste gedoen is om die individuele perspektiewe te evalueer, blyk dit dat die vroue outeurs in 'n groot mate gemeenskaplike visies in hul siening van die koloniale era openbaar. 'n Beeld van die koloniale Kongo soos dit in die ervaringswereld van die vroue outeurs bly voortleefhet, kan so verkry word
In this thesis, the texts of Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - 1974), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) and Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) were respectively studied as representative of the colonial literature written by female authors. The aim is to establish how stature is given in the literature to the Africa experience by the female author. In the first instance the concept colonial literature is discussed followed by a historical review of the Flemish African literature from the pre-colonial to the postcolonial era. After an analysis has been completed to evaluate the individual perspectives of the different authors, it appears that the female authors reveal shared perspectives in their views on the colonial era. Through knowledge of the work of these authors, an image of the colonial Congo can be found, as it lives on in the world of the female literator

Description

Text in Afrikaans

Citation

Van der Merwe, Anna Susanna Petronella (1996) Die perspektief van die vroulike outeur op die Vlaamse koloniale era, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16262>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN