Opvoedkundig-sielkundige riglyne in die hantering van rou en verlies by die jong kind
Loading...
Authors
Classen, Denika
Issue Date
2010-06
Type
Dissertation
Language
af
Keywords
Psycho-educational , Questionnaire , Child developmental stage , Communication , Grief , Loss , Guidelines , Young child , Child , Parent , School , Teacher , Handling , Opvoedkundig-sielkundig , Rou , Verlies , Riglyne , Jong kind , Kind , Ouer , Vraelys , Skool , Onderwyser , Hantering
Alternative Title
Psycho-educational guidelines for handling loss and grief in the young child
Abstract
A literature study was undertaken to investigate the experience of loss and grief in the
different developmental stages, as well as to identify characteristics of loss and grief
in the young child. Guidelines have been compiled on how to handle loss and grief in
young children.
The empirical study comprised of workshop presentations. Through these
presentations it was also determined as to whether parents and children would benefit
from such workshops, as well as if the information regarding loss and grief addressed
the parents’ needs.
The empirical study found that parents are ignorant about loss and grief in the young
child. However, all the parents had questions about loss and grief. After the
workshops parents indicated that they became aware of positive changes in their own
behaviour towards their children, and also in that of their children. One of the biggest
problems in handling loss and grief in the young child seemed to be open and honest
communication.
‘n Literatuurstudie is onderneem om die belewing van rou en verlies in die verskillende ontwikkelingsfases te ondersoek, sowel as om kenmerke van rou en verlies by die jong kind te identifiseer en riglyne vir die hantering daarvan saam te stel. Die empiriese studie het die aanbieding van werkswinkels behels. Hiermee saam moes bepaal word of ouers en kinders baat vind by die werkswinkels en of die inligting oor rou en verlies 'n behoefte by ouers aanspreek. Uit die empiriese studie is bevind dat ouers onkundig is oor rou en verlies by die jong kind. Al die ouers het vrae oor rou en verlies gehad. Na die werkswinkels het ouers 'n positiewe verandering in hulle gedrag teenoor hul kinders opgemerk, sowel as in die gedrag van hul kinders. Die grootste leemte in die hantering van rou en verlies by die jong kind blyk oop en eerlike kommunikasie te wees.

Description
Abstracts in Afrikaans and English
Citation
Classen, Denika (2010) Opvoedkundig-sielkundige riglyne in die hantering van rou en verlies by die jong kind, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4069>