Praktiese model vir leierskapopleiding
Loading...
Authors
Van der Schyff, Barend Johannes
Issue Date
1998-11
Type
Dissertation
Language
af
Keywords
Alternative Title
A practical model for leadership training
Abstract
The researcher was approached by the security industry to identify leadership
shortcomings and to design a leadership course aimed at supervisory level.
The research question YJas: "Is it possible to identify shortcomings in individuals in respect of
leadership qualities and to address these shortcomings by means of a leadership training model?"
After a background study, a leadership training model was developed ·and a bottom-up needs
analysis was executed. The developed questionnaire was distributed and the response was
statistically processed and interpreted. The target group was identified. The course was
designed, presented and evaluated.
The impact of this course will be determined through research after a period of
12 to 18 months by comparing and interpreting personnel statistics on aspects like absence without
leave, personnel turnover, sick leave and a number of disciplinary hearings.
Die navorser is deur 'n sekuriteitsmaatskappy genader om leierskap tekortkominge te identifiseer en 'n kursus te antwerp en aan te bied wat op toesighouervlak gerig is. Die navorsingsvraag is : "Is dit moontlik om tekortkominge ten opsigte van leierskapkwaliteite te identifiseer en deur middel van 'n leierskap opleidingsmodel aan te spreek?" Na afloop van 'n agtergrondstudie, is 'n leierskapmodel ontwikkel en 'n onder-na-bo-behoeftebepaling uitgevoer. Die ontwikkelde vraelys is versprei en die terugvoere is statisties verwerk en ge'interpreteer. Die teikengroep is ge'identifiseer. Die kursus is antwerp, aangebied en geevalueer. Die impak van die kursus sal deur middel van verdere navorsing na 'n periode van 12 tot 18 maande getoets word deur die vergelyking en interpretering van personeelstatistieke met betrekking tot afwesighede sander verlof, personeel omset, siekteverlof en die aantal dissplinere verhore.

Description
Afrikaans text
Citation
Van der Schyff, Barend Johannes (1998) Praktiese model vir leierskapopleiding, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16274>