Analise van die politieke, ekonomiese en militêre verhouding tussen die Republiek van Suid-Afrika en die Volksrepubliek van Sjina, 1998-2012

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Bezuidenhout, Marius

Issue Date

2015-05

Type

Dissertation

Language

Afrikaans

Keywords

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

Suid-Afrika het sy diplomatieke bande met Taiwan verbreek en hegte diplomatieke bande met Sjina in 1998 aangeknoop. Hierdie hegte verhouding wat tussen Suid-Afrika en Sjina ontwikkel het, word dikwels deur politici, die media en vakbonde veroordeel as nadelig vir Suid-Afrika. Ten einde hierdie veroordelings te staaf, of te weerlê, is ‘n analise van die politieke, ekonomiese en militêre verhouding tussen Suid-Afrika en Sjina onderneem. Aangesien Suid-Afrika voor 1998 verhoudinge met Taiwan gehandhaaf het, kon die verhouding wat tans tussen Suid-Afrika en Sjina bestaan, vergelyk word met die vorige verhouding met Taiwan. Die verhandeling kon gevolglik tot ’n gevolgtrekking kom rakende die verhouding.
In 1998 South Africa broke off diplomatic ties with Taiwan when it established full relations with China. Since then, South Africa’s ties with China have been frequently criticised by politicians, the media and trade unions as disadvantageous to South Africa. To refute or confirm this perception, an analysis of the political, economic and military ties between South Africa and China has been undertaken. South Africa’s relations with Taiwan prior to 1998 are the basis for the comparison of South Africa’s relations with China. As a result, this dissertation is able to reach a conclusion regarding these ties.

Description

Text in Afrikaans

Citation

Bezuidenhout, Marius (2015) Analise van die politieke, ekonomiese en militêre verhouding tussen die Republiek van Suid-Afrika en die Volksrepubliek van Sjina, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/19692>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN