Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Swanepoel, Johanna Petronella

Issue Date

1992-11

Type

Dissertation

Language

af

Keywords

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

Beskermi ng van fundamente le mense- en konst itus i one le regte het moderne regstelsels tot herbesinning oor tradisionele bewysregreels rakende die toelaatbaarheid van getuienis aangaande verklarings van 'n beskuldigde en die privilegie teen selfinkriminasie gedwing. Om die omvang van die stroming op die kwessie van getuienis oor aanwysings wat op 'n onvrywillige of onbehoorlike wyse bekom is vas te stel, word 'n analise gedoen van artikel 218 van die Strafproseswet, wat fokus op die toelaatbaarheid van getuienis oor aanwysings en getuienis wat as gevolg van aanwysings verkry is. Die Appelhofbeslissing in S v Sheehama oor die toelaatbaarheid van getuienis omtrent gedwonge aanwysings, word gesien as die beliggaming van 'n nuwe filosofie rakende die beskuldigde se privilegie teen selfinkriminasie. Die gevolgtrekking word gemaak dat die bepalings van artikel 218(2) onbillik is, 'n skending van die beskuldigde se privilegie teen selfinkriminasie tot gevolg het en herroep moet word. Voorstelle vir regshervorming word in hierdie verband gemaak.
The protection of fundamenta 1 human and con st itut i ona 1 rights has caused modern legal systems to re-evaluate traditional rules of evidence regarding the admissibility of evidence concerning statements of an accused and the privilege against self-incrimination. To determine the extent of such a re-evaluation on evidence of paintings-out which are involuntarily or improperly obtained, an analysis of section 218 of the Criminal Procedure Act is undertaken. It focuses on the admissibility of evidence of paintings-out and evidence obtained in consequence of pointingsout. The decision of the Appellate Division in S v Sheehama on the admissibility of evidence of pointing-outs, obtained by means of compulsion, is seen as an embodiment of a new philosophy towards an accused's privilege against nondiscrimination. It is concluded that the provisions of section 218(2) are unfair, infringe on an accused's privilege against self-incrimination and should be repealed. Proposals for law reform are made in this regard.

Description

Text in Afrikaans

Citation

Swanepoel, Johanna Petronella (1992) Aspekte van aanwysings in die strafproses : en bewysreg, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16155>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN