Deconstructing "resilience" : alternative ways of living after trauma
Loading...
Authors
Appelt, Ilse
Issue Date
1999-11
Type
Language
Keywords
Alternative Title
Abstract
This qualitative study illustrates that a narrative approach to pastoral
therapy can guide collaborative co-authoring of alternative ways of living
after trauma. The research emanates from postmodern epistemology and
related discourses of social construction and post-structuralism, as well as a contextual approach to practical theology. The narrative practices of
enrolling people in their own knowledges, of creating communities of
concern, of honouring people, of celebration and joy, and of co-authoring
alternative histories are illustrated through descriptions of how narrative
maps guided one-to-one pastoral therapy as well as group work with
people who have experienced trauma. The concept "resilience" is
deconstructed so as to be understood as those personal actions which do not conform to pathologising predictions of the effects of trauma.
Hierdie kwalitatiewe studie illustreer dat 'n narratiewe benadering tot pastorale terapie die ko-konstruksie van alternatiewe leefwyses na trauma kan fasiliteer. Die navorsing spruit voort uit 'n postmoderne epistemologie en die verwante diskoerse van sosiale konstruksie en post-strukturalisme, asook 'n kontekstuele benadering tot praktiese teologie. Die narratiewe praktyke van ontginning van mense se kennis en vaardighede, van die skepping van gemeenskappe van sorg, van vreugde en waardering, en van die mede-skryf aan alternatiewe stories word geillustreer. Dit word gedoen deur beskrywings van die wyse waarop narratiewe kaarte individuele sowel as groepsterapie met getraumatiseerde persone kan begelei. Die konsep "weerstandsvermoee" ("resilience') word gedekonstrueer sodat dit verstaan word as daardie persoonlike ervarings wat patologiserende voorspellings oor getraumatiseerde persone weerspreek.

Description
Citation
Appelt, Ilse (1999) Deconstructing "resilience" : alternative ways of living after trauma, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17892>