Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die hantering van die effek van gesinsgeweld op kinders

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Poole, Angeline

Issue Date

2002-11

Type

Dissertation

Language

en

Keywords

Children , Family , Violence , Relationships

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Educational-psychological guidelines for the addressing of the effect of family violence on children

Abstract

Hierdie studie het ten doel gehad om die effek van gesinsgeweld op die Suid-Afrikaanse kind te bepaal. Die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie is gebruik in die identifisering van die effek van gesinsgeweld op die kind. Die volgende is in die studie bevind: Die geweldsvraelys kan gebruik word om die effek van gesinsgeweld by die kind te identifiseer en ook as hulpmiddel dien vir die terapeut in die verband. Die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie kan gebruik word om die effek van gesinsgeweld by die kind te identifiseer. Kinders wat geaffekteer word deur gesinsgeweld toon sterker deursettingsvermoe en wilskrag ten einde 'n sukses te maak van hulle toekoms en om nie in dieselfde omstandighede te beland nie. Seuns en dogters se emosionele ervarings toon weinig verskille. Relasie met ouers in gesinsverband word negatief be"invloed, terwyl relasie buite gesinsverband positief voorkom. Kinders wat geaffekteer word deur gesinsgeweld kan gehelp word, al is dit om die kind te verwyder uit die omgewing asook met terapie, gesinsterapie, ensovoorts.
The study was conducted to determine the effect of family violence on South-African children. The Education-Psychological Relation theory was used to identify these effects. In the literature, the following was concentrated on: The questionnaire can determine the effects of family violence on a child and assist a psychologist in this regard. Education-Psychological Relation theory can determine the effects of family violence on a child. Children affected by family violence show a stronger determination and willpower to succeed in their future and not to stay in similar situations. The emotional experiences of boys and girls show little difference. Relationships with parents are negatively affected, but relationships outside the family circle tend to be positive, Finally, children affected by family violence can be helped, albeit to remove the child from the enviroment and to use psychological therapy, family therapy, ectera.

Description

Text in Afrikaans

Citation

Poole, Angeline (2002) Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die hantering van die effek van gesinsgeweld op kinders, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/931>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN