Die verhouding tussen gesag en sendingmotivering binne die Gereformeerde Kerke
Loading...
Authors
Weyers, Mario
Issue Date
2009-08-25T10:49:44Z
Type
Dissertation
Language
en
Keywords
Contextual theology , Critical theology , Feminist theology , Ideology , Management , Missio Dei , Oikonomos , Pantrokrator , Paternalistic , Stewardship
Alternative Title
The relation between authority and motivation for missionary involvement from within the reformed churches
Abstract
In this dissertation an attempt has been made to investigate the means by which God is
at work in our world. The researcher has acted on the assumption that God rules in
our world, but investigates the content of such a belief.
The question whether God acts in our world from a basis of control, or from a
motivation of shared interest is currently brought to the surface.
Istrumental is the use of Critical Theory to investigate the above mentioned problem.
With this instument oppressive perspectives (paternalistic views) are identified and
unmasked as well as new perspectives (stewardship) implemented.
Biblical stewardship seems to be a perspective on how God wants to use the local
church to assist in his plan of salvation for those in need. Authority with others rather
over others seems to be the stewardship strategy God wants us to participate in.
In hierdie verhandeling word ondersoek ingestel na die wyse waarop God in die wereld betrokke is (Missio Dei). Daar word uitgegaan van die veronderstelling dat God in die wereld regeer en wat hierdie navorsing poog om te verstaan hoe God in die wereld regeer. Die problematiek wat deurgaans in hierdie studie hanteer word, hou verband met die vraag of God vanuit 'n beheerstelsel (pantokratiese stelsel) in die wereld betrokke is en of sy werksaamhede eerder vanuit 'n bestuurstelsel (oikonomos) verstaan moet word. In 'n poging om bogenoemde probleem op te los word gebruik gemaak van die Kritiese Teorie. Met hierdie instrument word enersyds gepoog om onderdrukkende perspektiewe (soos God as Pantokrator) te weerle, wat onderdrukkende ideologie instand hou. Andersyds word die Kritiese Teorie as instrument gebruik om alternatiewe te ondersoek (soos God as bestuurder van ons heil) wat nuwe perspektiewe daar kan stel. Bybelse rentmeesterskap hou gevoglik daarmee verband dat God die mens/kerk medeverantwoordelik maak in bogenoemde bestuursproses ten einde God se Missio Dei deelnemend te bestuur.

Description
Citation
Weyers, Mario (2009) Die verhouding tussen gesag en sendingmotivering binne die Gereformeerde Kerke, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1118>