Faktore wat verband hou met die leermotivering en leerhouding van leerders in sekondêre skole in die Upington omgewing.
Loading...
Authors
Nel, William Nico
Issue Date
2000-11
Type
Dissertation
Language
af
Keywords
Leermotivering , Bruin sekondere skool-leerders , Voormalige model C-skool , Ekstrinsieke en intrinsieke motivering , Betekenisvolle ander , Ingrypingsprogramme , Sosio-ekonomiese faktore , Selfbeeld , Selfdoeltreffendheid , Onderwyserpersepsies , Learning motivation , Coloured secondary school learners , Ex-model C school , Extrinsic and intrinsic motivation , Significant others , Intervention programme , Socio-economic factors , Self-concept , Self-efficacy , Teacher perceptions
Alternative Title
Factors related to the learning motivation and learning attitude of learners in scondary schools in the Upington area
Abstract
The aim was to establish factors related to learning motivation and learning attitude
of learners in historically coloured schools.
An eclectic approach was followed because theoretical views on motivation could
not furnish a comprehensive theory. The definition emerging from this approach
states that motivation is a process started within a person to create a state of need
for satisfaction and happiness that can be reached by instigating and sustaining
goal-directed activity. The link between learning and motivation, as well as related
factors, was ascertained. Determinants of high and low levels of learning motivation
were established. Programmes aimed at higher motivation levels were explored.
Empirically it was proven that grade 9 learners in historically coloured schools
leaned more towards an extrinsic orientation; grade 12's more intrinsic. An
intervention programme is suggested.
Die doel was om vas te stel watter faktore hou verband met die leermotivering en leerhouding van leerders in histories bruin sekondere skole spesifiek. 'n Eklektiese benadering is gevolg omdat die teoretiese beskouings oor leerrnotivering nie 'n bevredigende allesomvattende teorie kon verskaf nie. Die werksdefinisie van motivering is 'n gevolg daarvan en lui as volg: motivering is die proses wat in die persoon aan die gang gesit word om 'n staat van behoefte na tevredenheid en geluk te skep wat bereik kan word deur doelgerigte aktiwiteit aan te stig en aan die gang te hou. Die verband tussen leer en motivering is bepaal asook die faktore wat verband hou met leermotivering. Bepalers van hoe en lae leermotiveringsvlakke is vasgestel en ingrypingsprogramme gemik op verhoogde motivering is ondersoek. Empiries is bewys dat die graad 9-leerders meer geneig is tot ekstrinsieke orienterings rakende leermotivering; graad 12-leerders meer intrinsiek. 'n lngrypingsprogram word voorgestel.

Description
Summaries in Afrikaans and English
Citation
Nel, William Nico (2000) Faktore wat verband hou met die leermotivering en leerhouding van leerders in sekondêre skole in die Upington omgewing., University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15611>