Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Schoeman, Gertruida Anna Magdalena.

Issue Date

1996-11

Type

Dissertation

Language

Keywords

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

Die rol van die maatskaplike werker verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens Hoofkantoor en sy afdelings is die onderwerp van hierdie studie. Hierdie rol is aan die hand van die take wat deur middel van die studie geTdentifiseer is, bepaal. Personeelmaatskaplikewerk het die teoretiese agtergrond vir hierdie studie gevorm. Maatskaplike werk in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is fundamenteel in terme van sy ontstaan en ontwikkeling, missie en doelstellings beskryf.Die empiriese opname het volgens die nominale groepstegniek en 'n gestruktureerde onderhoudskedule plaasgevind. Maatskaplike werkers, kapelane, sielkundiges en bestuurders/bevelvoerders verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens Hoofkantoor en sy afdelings was as respondente gebruik. Die navorser het die kennis wat deur hierdie studie opgedoen is, gebruik om spesifieke aanbevelings te maak ten opsigte van Maatskaplikewerkdienste in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Hoofkantoor-afdelings.
The role of the social worker attached to the South African Police Service, Head Office and its divisions is the subject of this study. This role has been prescribed by tasks which were dictated by the study. Industrial social work formed the theoretical background for this study. Social work in the South African Police Service is described in foundation in terms of its origin and development, mission and objectives. The empirical survey was carried out according to the nominal group technique and a structured interview schedule. Social workers, chaplains, psychologists and managers/ officers commanding on the staff of the South African Police Service, Head Office and its divisions, were used as respondents. The researcher has used the information gained by this study to make specific recommendations regarding Social Work Services, Head Office Divisions, in the South African Police.

Description

Text in Afrikaans
Summaries in English and Afrikaans

Citation

Schoeman, Gertruida Anna Magdalena. (1996) Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17684>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN