An archaeometric examination of Southern African ochre : OvaHimba ochre and its efficacy as traditional sunscreen with comparisons to other Southern African samples
Loading...
Authors
Havenga, Duane Stuart
Issue Date
2024-01-25
Type
Dissertation
Language
en
Keywords
Ochre , FTIR , EDS , FESEM , PL , DRS , Archaeometry , OvaHimba , Sunscreen , Oker , FTIR , Energieverspreidingspektroskopie (EDS) , Argeometrie , Sonskermmiddel , Insoyi , iFTIR , i-EDS , iFESEM , iPL , iDRS , Isayensi lezendabuko , AmaHimba , Isivikelalanga
Alternative Title
Abstract
Ochre has a well-established global history of use by humans over millennia. The OvaHimba of northern Namibia use red ochre as an ingredient in a cosmetic sunscreen with perceived medical benefits. The use of analytical techniques to determine the physicochemical properties of this ochre, and similar ones sampled from South African sites, allowed us to infer potentially similar historical uses to those of the OvaHimba by archaeological populations in South Africa. A comparison of ochre through the use of FTIR, FESEM, DRS, and PL techniques makes it possible to scientifically characterise established indigenous traditional knowledge systems and discuss the possible behaviour of past populations pertaining to their use of local ochres in the Southern African context.
Oker het ’n goed gevestigde wêreldwye geskiedenis van gebruik deur mense oor millennia heen. Die OvaHimba van noordelike Namibië gebruik rooi oker as ’n bestanddeel in ’n kosmetiese sonskermmiddel met waargenome mediese voordele. Die gebruik van ontledingstegnieke om die fisikochemiese eienskappe van hierdie oker en dié van soortgelyke steekproewe van ander Suid-Afrikaanse terreine te bepaal, laat ons toe om afleidings te maak van potensieel soortgelyke historiese gebruike as dié van die OvaHimba deur argeologiese bevolkings in Suid-Afrika. ’n Vergelyking van oker deur die gebruik van tegnieke soos Fouriertransformasie-infrarooispektroskopie (FTIR), veldemissie-skanderingselektronmikroskopie (FESEM), diffusierefleksiespek-troskopie (DRS), en fotoluminessensie (PL) maak dit moontlik om gevestigde inheemse tradisionele kennisstelsels wetenskaplik te karakteriseer en die moontlike gedrag van vorige bevolkings met betrekking tot hulle gebruik van plaaslike okers in die Suider-Afrikaanse konteks te bespreek.
Insoyi inomlando omuhle impela, emhlabeni jikelele ngokusetshenziswa abantu nosekuneminyaka ngeminyaka. Ama-OvaHimba asenyakatho neNamibia asebenzisa insoyi ebomvu esebenza ukwelapha nanjengesigcobo sokuvikela isikhumba elangeni. Lapha kusetshenziswe uhlelo lokuhlaziya amasu ukuze kutholakale uhlobo lwesithako esikunsoyi, kanye nokufana kwale nsoyi naleyo etholakala ezindaweni zaseNingizimu Afrika, kukhona okufanayo ngomlando wokusetshenziswa kwayo ngabantu bamaHimba kanye nabasendulo baseNingizimu Afrika. Uma siqhathanisa insoyi ngokusebenzisa izindlela zeFTIR, iFESEM, iDRS, kanye nePL, singakwazi ukuhlukanisa Izindlela Zolwazi Lwendabuko kanjalo nokuxoxisana ngokuziphatha kwabantu ngesikhathi sasendulo ngokuphathelene nokusebenzisa kwabo insoyi yendawo ngokwaseNingizimu ne-Afrika.

Description
Abstract in English, Afrikaans and IsiZulu