Verhouding tussen staatsbeleid en sendingbeleid in die Tomlinsonverslag, 1954
Loading...
Authors
Truter, Petrus Jurgens
Issue Date
1995-11
Type
Dissertation
Language
af
Keywords
Apartheid , Bantu , Custodianship , Development , Homelands , Ideology , Integration , Nationhood , Revival , Simbiosis
Alternative Title
Abstract
Interaction between South Africa's government policy and the Nederduitse Gereformeerde Kerk's
mission policy from 1948 tot 1954 were analysed. This interaction proved simbiotic. To meet
black people's needs - seen as disrupted through straying from their ancestry - and to prove the
credibility of apartheid, government appointed the Tomlinson Commission. They found christian
mission to do wonders towards changing black people's so called attitude of obstinacy and
therefore proposed a vital role to christian mission in realization of the Bantu Development
Programme. Thus government and church became team members defining christian mission as
answering to a Godly call to custodianship over black people seen as of a lesser race.
Custodianship ends when black people reached a stage of self sufficiency. Meantime church
members were challenged to bring offerings of missionary acts. This call resulted in missionary
involvement of many church members and stirred a missiological revival in the N G Church.
Interaksie tussen Suid-A:frikaanse staatsbeleid en Nederduitse Gereformeerde Kerk-sendingbeleid tussen 1948 en 1954 is geanaliseer. Hierdie interaksie is simbioties bevind. Om swartmense - gesien as ontwrig weens vervreemding van hulle afstamming - se behoeftes aan te spreek asook die kredietwaardigheid van apartheid te bewys, benoem die owerheid die Tomlinsonkommissie. Hulle bevind christelike sending doen wonders om swartmense se sogenaamde onwil te verander en verleen daarom aan christelike sending 'n sleutelrol in die Bantoegebiede-ontwikkelingsgprogram. Sodoende word kerk en staat spanmaats en word sending gedefinieer as 'n Godgegewe roeping tot voogdyskap oor swartmense wat as 'n mindere ras gesien is. V oogdyskap eindig wanneer swartmense selfstandigheid bereik het. Tussentyd word lid.mate opgeroep tot sendingofferdade. Hierdie oproep het tot grootskaalse sendingbetrokkenheid en sendingherlewing in die N G Kerk gelei.

Description
Citation
Truter, Petrus Jurgens (1995) Verhouding tussen staatsbeleid en sendingbeleid in die Tomlinsonverslag, 1954, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16223>