Self-actualizing and acculturation amongst black personnel practitioners
Loading...
Authors
Smit, Hendrina Sophia
Issue Date
1998-06
Type
Dissertation
Language
en
Keywords
Self-actualization , Acculturation
Alternative Title
Abstract
Acculturation refers to a culture change as a result of continuous and firsthand
contact between the minority culture and the majority culture.
Through urbanization, the black person is exposed to the Western culture by
means of integrated workplaces, schools and neighborhoods. During the
acculturation process, distinct changes occur within the individual on
interpersonal and intrapersonal levels. Self-actualization is a familiar
concept in the Humanistic paradigm and refers to the notion of living to
one's full potential in order to become the kind of individual one wants to
be. This research aims to investigate the impact of acculturation on the
level of self-actualization of black personnel practitioners.
A sample of 218 black personnel practitioners was used, consisting of an
equal number living in urban and rural areas.
The results of this introductory study indicated that urbanized black personnel practitioners show a higher level of self-actualization than
respondents residing in rural areas.
Akkulturasie verwys na 'n kultuurverandering as 'n uitvloeisel van deurlopende en eerstehandse kontak tussen die minderheidskultuur en die dominante kultuur. Deur verstedeliking word die swart persoon blootgestel aan die Westerse kultuur, asook deur integrasie in die werkplek, skole en woongebiede. Gedurende hierdie akkulturasieproses vind daar definitiewe veranderinge plaas in individue op inter- en intrapersoonlike vlak. Selfaktualisering is 'n bekende konsep in die Humanistiese paradigma en verwys no die strewe van 'n individu om sy volle potensiaal te bereik en daardeur die persoon te word wat hy graag wil wees. Hierdie navorsing het ten doel om die invloed van akkulturasie op die vlak van self-aktualisering van swart personeelpraktisyns te ondersoek. 'n Steekproef van 218 swart personeelpraktisyns is gebruik waarvan gelyke getalle woonagtig is in stedelike en landelike gebiede. Die resultaat van hierdie voorlopige ondersoek toon dat verstedelikte swart personeelpraktisyns 'n hoer vlak van self-aktualisering toon as respondente wat in landelike gebiede woon.

Description
Text in English, summary in English and Afrikaans
Citation
Smit, Hendrina Sophia (1998) Self-actualizing and acculturation amongst black personnel practitioners, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16062>