Poesie van E.A.S. Lesoro : 'n studie oor digsoorte en -tradisies

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Pretorius, W. J. (Willem Jacobus)

Issue Date

1984-11

Type

Dissertation

Language

Afrikaans

Keywords

South African indigenous content , African languages

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

In die verhandeling word die interaksie tussen tradisie en vernuwing in die poesie van die Suid-Sothodigter, EAS Lesoro, ondersoek. Aanvanklik word n teoretiese aanloop tot die begrippe tradisie en vernuwing aange= bied, waarna enkele ontwikkelingstendense in die moderne Suid-Sothopoesie aangetoon word. Lesoro se poesie word in die raamwerk van die bree ont= wikkelingsgang van die Suid-Sothopoesie geplaas. Die irnpak wat die tradi= sionele podic. c.anon op die moderne digter het, is n belangrike aspek wat ter sprake kom. Die 1vyse waarop Lesoro tradisionele poetiese boumiddele in sy moderne poesie ontgin, word ondersoek. Opvallende kenmerke van die tradisionele dLthoRo word aangestip en in sy poesie geidentifiseer. Hul funksies in die moderne gedigte word bepaal. Lesoro se eksperirnentering met 'n verskeidenheid tradisionele Europese digvorrne en digsoorte, en sy Ll'ltegrering van Europese poetiese tegnieke vorrn n integrale deel van die studie.

Description

Abstracts in Afrikaans and English

Citation

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN