Skofwerk van getroude vroue as sistemiese ontwrigting of behoud : 'n ekologiese model

Loading...
Thumbnail Image

Authors

De Waard, Ilonka

Issue Date

1999-06

Type

Language

Keywords

Shiftwork , Women shiftwork , Married women , Systemic conservation , Systemic disruption or disintegration , Ecological reality , Living systems , Multiple domains of coexistence , Problems through language , Skofwerk , Vroueskofwerk , Vroueskofwerk , Sistemiese behoud , Sistemiese ontwrigting of disintegrasie , Ekologiese realiteit , Lewende sisteme , Meervoudige bestaansdomeine , Probleme deur taal

Research Projects

Organizational Units

Journal Issue

Alternative Title

Abstract

Verskeie tekortkomings is in die bestaande konseptuele model en kwantitatiewe navorsingsliteratuur oor skofwerk geidentifiseer. Ontevredenheid met die oorvereenvoudigde oorsaak-gevolg-verklarings vir getroude vroue se skofwerkervaring het in die studie gelei tot die ontwikkeling van 'n ekologiese model van vroueskofwerk. Hierdie nuwe konseptuele model weerspieel 'n altematiewe benadering waar erkenning gegee word aan die bestaan van meervoudige realiteite wat mense in konsensus deur taal konstrueer. Die oogmerk met die ekologiese model is om, met inagneming van vroueskofwerkers se wyer konteks, patrone te ondersoek van hoe die verskillende beskrywings van getroude vroue se ervaring van skofwerk bymekaar pas. Daarmee kan 'n meer sistemiese begrip verkry word wat die kompleksiteit van menslike interaksie respekteer. Die ekologiese model van vroueskofwerk is ontwikkel as 'n hulpmiddel vir die waamemer om ryk, beskrywende ekologiese verhale te kan konstrueer van hoe getroude vroue se belewing van skofwerk tot sistemiese ontwrigting of behoud kan lei.
Several shortcomings have been identified in the existing conceptual model and quantitative research literature regarding shiftwork. Dissatisfaction with the oversimplified cause-effect-explanations for married women's shiftwork experience has led to the development of an ecological model of women shiftwork in this study. This new conceptual model reflects an alternative approach where recognition is given to the existence of multiple realities which are consensually created by people through language. The aim with the ecological model, by taking into account the broader context of women shiftworkers, is to search for patterns of how the different descriptions of women's experience of shiftwork fit together. This offers a more systemic view that respects the complexity of human interaction. The ecological model for women shiftwork is developed as an aid to the observer to construct rich, descriptive ecological stories about how married women's experience of shiftwork can lead to systemic disruption or conservation.

Description

Summaries in English and Afrikaans
Text in Afrikaans
Key terms in English and Afrikaans

Citation

De Waard, Ilonka (1999) Skofwerk van getroude vroue as sistemiese ontwrigting of behoud : 'n ekologiese model, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17985>

Publisher

License

Journal

Volume

Issue

PubMed ID

DOI

ISSN

EISSN