Institutional Repository

Die Kerkorde as emporium en anti-emporium

Show simple item record

dc.contributor.author Landman, C. (Christina)
dc.date.accessioned 2012-04-20T08:40:09Z
dc.date.available 2012-04-20T08:40:09Z
dc.date.issued 2011-12
dc.identifier.citation Studia Historiae Ecclesiasticae, vol 37, Supplement, pp 271-285 en
dc.identifier.issn 10170499
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/5664
dc.description Peer reviewed. en
dc.description Summaries in Afrikaans and English en
dc.description.abstract In huidige akademiese gesprekke word met “emporium” (“empire”) verwys na die eenvormigheid wat deur groot rolspelers globaal op alle fasette van menswees afgedruk word volgens waardes wat deur hulle neergelê word. Die imperialistiese waardes van die emporium skryf voor hoe die geskiedenis geïnterpreteer moet word, hoe tekste gelees moet word, en wat die magsverhoudings in die toekoms sal wees tussen mense van verskillende klasse, rasse en genders. Die emporium skryf waardes aan mense toe volgens hulle posisie in die hiërargie wat deur die emporium bepaal word. In hierdie artikel word gekyk na die Stipulasies tot die Kerkorde van die Noordelike Sinode van die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (VGKSA). Die vraag word gevra of die plek wat hierin aan die Moderamen gegee word, die beginsels van die (Nederlands-) Gereformeerde kerkreg weerspieël en of dit nie ‘n emporium skep wat eenvormige mag oor “minderes” uitoefen nie. Die ontstaansgeskiedenis van die Stipulasies tot die Kerkorde van die Noordelike Sinode van die VGKSA (2011) vis-a-vis die rol van die Moderamen word beskryf, en tersaaklike gevalle-studies binne die VGKSA word bespreek. Uiteindelik word gevra hoe ‘n Kerkorde en sy Stipulasies sal lyk wat op anti-emporiese beginsels en praktyke berus. Die beginsels wat die Belydenis van Belhar onderlê, en die praktyk van kerklike visitasies soos beoefen in die Protestantse Kerk in Nederland word as voorbeelde van anti-emporium beskryf. af
dc.description.abstract The Church Order as empire and anti-empire In recent academic discussions, “empire” refers to the hegemony with which major role players take control over allThe Church Order as empire and anti-empire In recent academic discussions, “empire” refers to the hegemony with which major role players take control over all aspects of humanity and impress their values on all. The imperialistic values of empire dictates how history is to interpreted, how texts must be read, and what the relationships between people of different classes, races and genders will be like in future. The empire awards value to people according to their position in the hierarchy of power created by the empire. In this article the Stipulations to the Church Order of the Northern Synod of the Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA) will be scrutinised. The question will be asked whether the place attributed to the Moderamen in these Stipulations is according to the principles of (Dutch) Reformed church polity, or whether an empire is created which rules over the less mighty. The history of the said Stipulations (2011) is described, and relevant case studies within URCSA are discussed. Finally, a vision is formulated as to the contents of a church order and its Stipulations that are based on the princeples and practices of anti-empire. The principles of the Confession of Belhar, and the practise of church visitations of the Protestant Church in the Netherlands are described as examples of anti-empire. en
dc.format.extent 1 online resource (16 pages) en
dc.language.iso af af
dc.publisher Church History Society of Southern Africa en
dc.subject Empires en
dc.subject Church order en
dc.subject Dutch Reformed Canon Law en
dc.subject.ddc 262.042
dc.subject.lcsh Reformed Church orders en
dc.subject.lcsh Protestant church orders en
dc.title Die Kerkorde as emporium en anti-emporium af
dc.title.alternative The Church Order as empire and anti-empire en
dc.type Article en
dc.description.department Research Institute for Theology and Religion en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics