Botha, Karel Johannes
(1995-11)
Die doel van hierdie studie was om te bepaal waarom kinders uit kinderhuise wegloop
en om voorstelle ter voorkoming daarvan te maak.
Ten opsigte van die fenomeen "wegloop" stateer die literatuur dat kinders wegloop
vanaf ...