Uit 'n regsvergelykende studie van owerheidsooreenkomste in die Duitse -,
Nederlandse -, Engelse - en Suid-Afrikaanse reg blyk dit dat die owerheid reeds aan
die einde van die vorige eeu die privaatregtelike kontrak ...
The study investigates legal and administrative aspects of the
interaction between public sector and private enterprise effected by
state procurement of goods and services. South African government
contracts are, despite ...
Throughout the history of universities, university autonomy
and academic freedom have come ~o be regardeci as indispensable
if the university has to fulfill its function of generating
and disseminating knowledge and ...
Suid-Afrika is sedert 27 April 1994 'n materiele regstaat, wat deur beide uitdruklike en
'ongeskrewe' fundamentele waardes onderskraag word. Dit is juis hierdie fundamentele
waardes wat 'n blote formele konstitusie (as ...