Browsing Electronic Theses and Dissertations by Advisor "Die onderwerp van ondersoek van hierdie kart skripsie is om die geoorloofdheid of
ongeoorloofdheid van weerhouding of onttrekking van ingrypende geneeskundige behandeling
van babas wat met ernstige kongenitale (aangebore) gebreke of abnormaliteite gebore word,
te ondersoek.
Alhoewel daar 'n magdom van kongenitale abnormaliteite waarmee babas gebore kan word,
aan die mediese wetenskap bekend is, word in hoofstuk 1 slegs aandag aan vyf van die
bekendste en ernstigste kongenitale abnormaliteite geskenk.
Sedekundiges van verskillende agtergronde beskou die onderwerp van selektiewe niebehandeling
van ernstig gestremde pasgeborenes vanuit verskillende perspektiewe. Sommige
van hierdie perspektiewe word in hoofstuk 2 bespreek.
Daar word dikwels beweer dat die reg moderne tegnologie volg. Regsbeginsels wat dalk
verskeie eeue gelede geformuleer is, word dikwels aangewend om heel moderne onderwerpe
aan te spreek. 'n Ondersoek word in hoofstuk 3 geloods om te bepaal hoe die Engelse,
Amerikaanse en Suid-Afrikaanse regstelsels die onderwerp van selektiewe nie-behandeling
van ernstig gestremde pasgeborenes hanteer.
Ten slotte stel die skrywer sy eie standpunt."
Browsing Electronic Theses and Dissertations by Advisor
JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.