dc.contributor.advisor |
Jansen van Rensburg, Beatrix Elizabeth Johanna
|
|
dc.contributor.author |
Nortje, Carlien
|
|
dc.date.accessioned |
2011-10-13T07:19:38Z |
|
dc.date.available |
2011-10-13T07:19:38Z |
|
dc.date.issued |
2011-02 |
|
dc.identifier.citation |
Nortje, Carlien (2011) Indentifisering van komponente vir 'n begeleidingsprogram vir hugenote laerskool om respek as lewensbeginsel te vestig, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4936> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/4936 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English |
en |
dc.description.abstract |
Huguenot Primary School expressed its need for a scientifically based programme which could be used to implement, within the context of the holistic approach and the community of Wellington, the principle of respect in the current curriculum. Specific components for a guidance programme have been identified by means of focus group meetings gathered from the target population (parents, educators and learners from Huguenot Primary School, and role models within the community).
The theoretical base of Kohlberg (1964, 1966, 1978, and 1985) and the three levels of moral development were applicable in this instance. The Gestalt perspective and field theory formed the paradigm of the study.
From the qualitative approach, applied research with an explorative and descriptive nature was used to identify and describe the above-mentioned components. The instrumental case study method was utilized as research strategy. A purposive test sample was done in order to compile a representative target population. |
en |
dc.description.abstract |
Hugenote Laerskool het die behoefte uitgespreek aan ’n wetenskaplik gefundeerde begeleidingsprogram wat binne die kontekste van die geheelkindbenadering asook die Wellington-gemeenskap, respek as lewensbeginsel in die huidige leerplan insluit. Spesifieke komponente vir ’n begeleidingsprogram is deur middel van fokusgroep-byeenkomste (met behulp van ’n semi-gestruktureerde onderhoudskedule) vanuit die belangegroepe/teikenpopulasie (ouers, opvoeders en leerders van Hugenote Laerskool, asook rolmodelle binne die gemeenskap) geïdentifiseer, ten einde hierdie behoefte aan te spreek.
Die teoretiese vertrekpunt van Kohlberg (1964, 1966, 1978, 1985) en die drie vlakke van morele ontwikkeling, was hier van toepassing. Die Gestaltperspektief en veldteorie het die paradigma vir die studie gevorm.
Vanuit die kwalitatiewe benadering is toegepaste navorsing met ’n verkennende en beskrywende aard gebruik om die bogenoemde komponente te identifiseer en te beskryf. Die instumentele gevallestudiemetode is as navorsingstrategie benut. ’n Doelgerigte steekproefneming vanuit ’n nie-waarskynlikheidsteekproeftrekking is gedoen om die steekproef so te kies dat dit verteenwoordigend was van die teikenpopulasie. |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (xvi, 174 leaves) : illustrations |
en |
dc.language.iso |
en |
en |
dc.subject |
Respect as life principles |
en |
dc.subject |
Field theory |
en |
dc.subject |
Gestalt approach |
en |
dc.subject |
Moral development |
en |
dc.subject |
Middle childhood |
en |
dc.subject |
Qualitative research |
en |
dc.subject |
Respek as lewensbeginsel |
af |
dc.subject |
Gestaltbenadering |
af |
dc.subject |
Veldteorie |
af |
dc.subject |
Middelkinderjare |
af |
dc.subject |
Morele ontwikkeling |
af |
dc.subject |
Kwalitatiewe navorsing |
af |
dc.subject.ddc |
179.9 |
|
dc.subject.lcsh |
Gestalt therapy |
en |
dc.subject.lcsh |
Child development -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Values -- Study and teaching -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Educational psychology |
en |
dc.title |
Identifisering van komponente vir 'n begeleidingsprogram vir Hugenote Laerskool om respek as lewensbeginsel te vestig |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Social Work |
en |
dc.description.degree |
M. Diac. (Spelterapie) |
|