dc.contributor.author |
August, Karel Th.
|
|
dc.date.accessioned |
2011-07-21T14:11:24Z |
|
dc.date.available |
2011-07-21T14:11:24Z |
|
dc.date.issued |
2011 |
|
dc.identifier.citation |
Agust, K.T. 2011,'
Von Zinzendorf se Herzenreligion in verhouding tot die pietisme en die mistiek',
Studia Historiae Ecclesiasticae, vol. XXXVII, no. 1, pp. 157-180. |
en |
dc.identifier.issn |
10170499 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/4644 |
|
dc.description |
Peer reviewed |
en |
dc.description.abstract |
Die Teologiese bydrae en betekenis van Von Zinzendorf, die beskermheer van die
Hernude Broederkerk (Morawiese kerk) is nie so bekend in Suid-Afrika nie. Dit is dan
die doel van hierdie artikel om sy denke en ingesteldheid aan die kerkhistoriese publiek
bekend te stel. Dit is veral van belang aangesien die eerste kerk onder die inheemse
bevolking in Suid-Afrika deur die sendingwerk van die Morawiërs begin is. Gedurende
dié tydvak (1737–1760) het die moederkerk (Herrnhut in Duitsland) direk onder Von
Zinzendorf se bestuur gesorteer.
Dit is bekend dat Von Zinzendorf die geskrifte van die piëtisme en die mistiek
van sy tyd bestudeer en goed bekend was met die denkstrominge; maar hy was ook
bekend met die denke van die rasionalisme en die humanisme van sy tyd. Dit is seker
verskoonbaar as hy vanuit kerkhistoriese kringe bestempel word as 'n piëtis. Hy word
egter ook beskuldig van mistisisme en van 'n vroeë Katolieke spiritualiteit. En tog met so
’n veelsydige mens en denker soos Von Zinzendorf wat bekend was vir sy een passie,
naamlik “die Lam en Hy alleen”, kan mens, selfs gegewe die gevoelsmens wat hy was,
hom nie sonder meer etiketteer nie. Die artikel poog om vanuit sy skrifbeskouing en die
tydsgees hom te projekteer teen sy eie verklarings rakende die piëtisme en die mistiek en
hom voor te stel as 'n teoloog in eie reg met sy hartsgodsdiens. |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (14 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
af |
dc.publisher |
Church History Society of Southern Africa |
en |
dc.subject |
Pietisme |
af |
dc.subject |
Mistiek |
af |
dc.subject.ddc |
284.6 |
|
dc.subject.lcsh |
Moravian Church -- History |
en |
dc.subject.lcsh |
Moravian Church -- Missions |
en |
dc.subject.lcsh |
South Africa -- Church history |
en |
dc.subject.lcsh |
Mysticism -- Early works to 1800 |
en |
dc.subject.lcsh |
Pietism |
en |
dc.title |
Von Zinzendorf se Herzenreligion in verhouding tot die pietisme en die mistiek |
af |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Research Institute of Theology and Religion |
en |