dc.contributor.author |
Oliver, Erna
|
|
dc.date.accessioned |
2011-07-11T13:22:43Z |
|
dc.date.available |
2011-07-11T13:22:43Z |
|
dc.date.issued |
2009 |
|
dc.identifier.citation |
Oliver, E. 2009,'Suid-Afrikaanse Calvinisme onder die loep',
Studia Historiae Ecclesiasticae, vol. XXXV, no. 2, pp. 169-182. |
en |
dc.identifier.issn |
1017-0499 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/4566 |
|
dc.description |
Peer reviewed |
en |
dc.description |
Title and text in Afrikaans, with abstracts in English and Afrikaans |
en |
dc.description.abstract |
An investigation regarding South African Calvinism
The five hundred year anniversary (quincentenary) of the birth
of Calvin provides a unique opportunity for those South Africans
who see themselves as Calvinists to take stock of their
beliefs and traditions. It is the task of church historians to identify
and describe the problems regarding the inheritance in
order to see to it that the principle of “Semper reformanda” is
still used.
Similarities with the circumstances within and outside the
church before and during the time of the Reformation provide
an opportunity to identify and supply background information
regarding one of the current problem areas.
The dependency paradigm that makes a distinction between
theologians and believers in general can be the cause for the
negative situation both these groups find themselves in. One of
the symptoms of the problem can be seen in the attempts to
revamp the worship service.
Abstrak
Die vyfhonderdjarige herdenking van Calvyn se geboorte bied
’n ideale geleentheid vir Suid-Afrikaners wat hulself as Calviniste
beskou om ’n voorraadopname van hulle geloof en tradisies
te maak. Dit is die taak van kerkhistorici om oorgeërfde
gebreke wat steeds groot invloed uitoefen uit te lig met die oog
daarop dat die beginsel van “Semper reformanda” vandag nog
toegepas word.
Ooreenkomste met omstandighede binne en buite die kerk
wat voor en tydens die Hervorming geheers het, bied die
geleentheid om die agtergrond ten opsigte van een van die
hedendaagse probleemareas uit te lig.
Die afhanklikheid-paradigma wat ’n sterk onderskeid tussen
teoloë en gelowiges tref, is moontlik verantwoordelik vir
Suid-Afrikaanse Calvinisme onder die loep
2
die probleemsituasie waarin beide die predikante en lidmate
hulle bevind en waarvan die pogings tot vernuwing van die erediens
’n simptoom is. |
en |
dc.description.abstract |
Die vyfhonderdjarige herdenking van Calvyn se geboorte bied
’n ideale geleentheid vir Suid-Afrikaners wat hulself as Calvi niste beskou om ’n voorraadopname van hulle geloof en tradi sies te maak. Dit is die taak van kerkhistorici om oorgeërfde
gebreke wat steeds groot invloed uitoefen uit te lig met die oog
daarop dat die beginsel van “Semper reformanda” vandag nog
toegepas word.
Ooreenkomste met omstandighede binne en buite die kerk
wat voor en tydens die Hervorming geheers het, bied die
geleentheid om die agtergrond ten opsigte van een van die
hedendaagse probleemareas uit te lig.
Die afhanklikheid-paradigma wat ’n sterk onderskeid tus sen teoloë en gelowiges tref, is moontlik verantwoordelik vir die probleemsituasie waarin beide die predikante en lidmate
hulle bevind en waarvan die pogings tot vernuwing van die ere diens ’n simptoom is. |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (15 pages) |
|
dc.language.iso |
af |
af |
dc.publisher |
Church History Society of Southern Africa |
en |
dc.subject |
South African Calvinism |
|
dc.subject.ddc |
284.20968 |
|
dc.subject.lcsh |
Calvinism -- South Africa |
en |
dc.title |
Suid-Afrikaanse Calvinisme onder die loep |
af |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Research Institute for Theology and Religion |
en |