dc.contributor.author |
Oliver, Erna
|
|
dc.date.accessioned |
2011-07-06T05:13:24Z |
|
dc.date.available |
2011-07-06T05:13:24Z |
|
dc.date.issued |
2008 |
|
dc.identifier.citation |
Oliver, E. 2008,'Vrouepredikante in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika: 'n opdraande stryd',
Studia Historiae Ecclesiasticae, vol. XXXIV, pp. 213-233. |
en |
dc.identifier.issn |
1017-0499 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/4516 |
|
dc.description |
Peer reviewed |
en |
dc.description |
Text in Afrikaans, with title and abstract in Afrikaans and English |
en |
dc.description.abstract |
More than 30 years have passed since the Nederduitsch
Hervormde Church, the second largest of the three
traditional Afrikaans-speaking sister churches, opened the
door for women to become ministers. Statistics are used to
determine the present situation of women in the church.
The number of women ministers is still small and only a
few women are full-time ministers. A questionnaire gave
insight into the feelings of the women working in the
church. Discrimination, tradition and assumptions still play
an important role in the church and women work harder for
less pay than their male colleagues. A paradigm shift is
necessary to end the voicelessness of women and to
enable all Christians to proclaim the gospel to a lost and
fast changing world.
Opsomming
Meer as 30 jaar nadat die Algemene Kerkvergadering van
die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika die
predikantsamp vir vroue oopgestel het, lyk dit of daar
steeds ’n stryd gevoer word ten opsigte van gelykheid
tussen die geslagte in die predikantsberoep. Statistieke
wys dat die getal vroueteoloë steeds baie klein is en dat
daar min vroue is wat voltyds in die bediening staan.
Vroueteoloë is om hulle menings gevra in ’n poging om die
stilte oor die onderwerp te verbreek. Diskriminasie, tradisie
Erna Oliver
en aannames speel steeds ’n bepalende rol in vroueteoloë
se werksomgewing. Vroue werk harder en vir minder geld
as hulle manlike kollegas. ’n Paradigmaskuif is noodsaaklik
sodat gelowiges bemagtig word om die evangelie
ongehinderd aan ’n verlore en snel veranderende wêreld
te bring. |
en |
dc.description.abstract |
Meer as 30 jaar nadat die Algemene Kerkvergadering van
die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika die
predikantsamp vir vroue oopgestel het, lyk dit of daar
steeds ’n stryd gevoer word ten opsigte van gelykheid
tussen die geslagte in die predikantsberoep. Statistieke
wys dat die getal vroueteoloë steeds baie klein is en dat
daar min vroue is wat voltyds in die bediening staan.
Vroueteoloë is om hulle menings gevra in ’n poging om die
stilte oor die onderwerp te verbreek. Diskriminasie, tradisie en aannames speel steeds ’n bepalende rol in vroueteoloë
se werksomgewing. Vroue werk harder en vir minder geld
as hulle manlike kollegas. ’n Paradigmaskuif is noodsaaklik sodat gelowiges bemagtig word om die evangelie
ongehinderd aan ’n verlore en snel veranderende wêreld
te bring. |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (22 pages) |
|
dc.language.iso |
af |
af |
dc.publisher |
Church History Society of South Africa |
en |
dc.subject |
Dutch Reformed Church |
|
dc.subject.ddc |
230.0820968 |
|
dc.subject.lcsh |
Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika |
|
dc.subject.lcsh |
Women theologians - South Africa |
|
dc.title |
Vrouepredikante in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika : 'n opdraande stryd |
af |
dc.title.alternative |
Women theologians in the Nederduitsch Hervormde Church : an ongoing struggle |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Research Institute for Theology and Religion |
|