Kruger, Hendrik Gerhardus Stefanus
(1995-12)
Die tema van hierdie studie toon die kerkbegrip van
Cyprianus aan as 'n spanning tussen die kerk as
instituut en die kerk van die Gees. Hoofstuk een
skets die invloed van Tertullianus as leermeester op
Cyprianus. ...