Jansen van Vuuren, Dawid Schalk
(1998-05)
Die kerk maak nie meer 'n impak op die samelewing van ons tyd nie. Beide statistiek en die landsomstandighede bewys onteenseglik hierdie stelling. Die situasie in Suid-Afrika is so benard dat die kerk nie onbetrokke kan ...