De Beer, Wynand Albertus
(2009-08-25)
Opsomming
In hierdie verhandeling word die ontologie van Eriugena in oënskou geneem, met spesifieke verwysing na sy negatiewe ontologie, oftewel sy opvatting van nie-syn. Ter inleiding word daar na die Latynse en Griekse ...