Beukes, Hendrik Gerhardus Johannes
(2009-08-25)
Die definisie van 'n huwelik tref 'n onderskeid tussen heteroseksuele en homoseksuele lewensmetgeselle ten opsigte van die bevoegdheid om te trou. Hierdie onderskeid op grond van seksuele georiënteerdheid mag moontlik ...